Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Lodge Kallie Fischer

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Springbok Lodge Kallie Fischer
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Piet V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Het al in beter plekke gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir waarvoor ons dit bespreek het.

Dis die perfekte oornag verblyf oppad na die volgende bestemming, niks meer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan's A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan's A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was fantasties om daar te bly. Ons is baie goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda C
Saam met vriende

Gemaklik. Netjies en stil.

Omdat ons 4 volwassenes was, voel ek dat ons nie baie privaatheid gehad het nie. Die twee kamers het nie 'n deur tussenin nie en die badkamer loop uit die hoofslaapkamer. Ek dink dis meer gepas vir 'n gesin van 4 as vir 2 paartjies. Verder was alles op standaard en sal ek dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Liesl T
Gesin met klein kinders

Kan gerus generators of solar installeer.

Min komberse, met loadshedding kry mens baie koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leon L
Gesin met tieners

Not what I would expect for the price compared to others in the same price range.

The place only has the very basics, no extras to make you feel more welcome. There are only 2 plugs in the kitchen area for a room with a double bed and 2 single beds. No plugs next to any of the beds to charge cell phones and one of these plugs is required to run the fridge. The aircon doesn't work. There is no sink or any washing facilities, everything must be washed in the bathroom. In general very disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Goeie waarde vir geld vir oornag.

Lekker gebly. Netjies en skoon. Lugversorger het ongelukkig net so geraas dat ons hom nie kon gebruik het nie. Die een waaier het ongelukkig ook nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize R
Saam met vriende

Ons het 'n baie rustige ontspanne naweek gehad.

Baie belangrik: ons het ons privaatheid gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 9, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e4e3d481903ab19feeaed9eafe004c1850a2cc24c4e15b31314c549dc4616be503e00be8c220c4a3ede7f8cab8f0fcf4503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 9 Pastorie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.666965618285 17.885719139287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem