LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Beverley B
1 nag
5.0
Sep 2026

Beautiful space, well-located. Highly recommended. Luxurious unit where everything has been considered - not your average self-catering stay. The host has thought of all a guest could need - aircon, humidifier, extra blankets (including electric blanket), white-noise machine, DStv and Netflix, Charlotte Rhys body products, even milk for tea/coffee. We did have to drive to a different location to collect the key, but we've found this is common in Stellenbosch and the host provided a complimentary bottle of wine for the effort. They were also very helpful in accommodating an unusual request we had. The location is perfect for walking around town. Loved the sounds of the afternoon music rehearsals drifting in from Johnman Gardens across the street!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gela D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, relaxed and very comfortable. Very welcoming, comfortable and clean. Situated in a perfect area, walking distance to everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut fantasties gewees. Dankie. Die verblyf was bo verwagting en baie netjies. Ons het dit baie geniet en sal die plek definitief weer besoek. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willam A
1 nag
4.4
Jul 2026

Ama-zing big bed. Was amazing, will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rc T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Een van die beste plekke om in te bly. Dit was een van die beste verblywe wat ek ervaar het. Die ligging is in 'n besonder netjiese toestand en baie gerieflik ingerig. Dit is vir seker aan te beveel vir enige tipe reis - besigheid of vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Mooi en goed beplande woonstel. Die eenheid is baie gerieflik met alles wat nodig is om gemaklik te bly. Ons sal graag weer die eenheid bespreek vir toekomstige reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker. Baie lekker gebly. Akkommodasie is ruim en lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Gem in hartjie van Stellenbosch. Ons het baie lekker gebly en alles wat ons benodig het, was daar. Gasvrou was baie vriendelik en inkok en uitkok was maklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anju S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lieflike woonstel in die middel van Stellenbosch. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett G
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Very comfortable and every detail taken care of. Every detail thought of. Very comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Herte Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80470a695815dd0a7af6cfa97ba2ae5143f62e6c748b8b4978802be8325f5520c2ad2c2413644d92464d7a457f269ac7d2a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Herte Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.938704839667 18.855768442154

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang