Blouwaterbaai Akkommodasie by St. Claire Selfcatering Cottages | LekkeSlaap
+64

St. Claire Selfcatering Cottages

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Claire-singel, Andrestraat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

St Claire's Self-catering Cottages is net ’n klipgooi van een van die stilste en mees misdaadvrye strande aan die Weskus wat dit ideaal maak vir gesinne en groepe wat die omgewing besoek, of hulle nou vir besigheid of plesier reis.

Die kothuise is gerieflikheidshalwe naby aan mekaar in ’n doodloopstraat geleë met ’n groot parkeerarea, asook verskeie dienste om aan jou behoeftes te voldoen. St Claire's Cottages is almal apart ingerig met private tuine en braaiplekke. Ons bied ook die opsie van volledige dienste soos etes wat volgens bestelling afgelewer word en ’n wasgoeddiens op die perseel.

As ’n familie-onderneming verstaan ons dat wat jy saai, sal jy maai en ons personeel besef dat puik diens by julle én ons begin!

Ons vriendelike en hulpvaardige personeel sal jou verwelkom en werklik moeite doen om te verseker dat jou besoek onvergeetlik en sorgvry is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 36 resensies vir St. Claire Selfcatering Cottages
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • St. Claire-singel, Andrestraat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink St. Claire Selfcatering Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Claire-singel, Andrestraat, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNjQwNTBjLTQzNjYtNDJhNi1hYjg1LTA2ZmNiNDg2OTYyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 9) 36 5 1 4 St. Claire Close Andre Street 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.994053358784 17.965665235443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za