St Ellen By Die See
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fynbosstraat, St. Ellens 23, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
St Ellen By Die See is 'n bekoorlike selfsorghuis wat sentraal in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie langs die Tuinroete, geleë is. Die verblyf is naby die strand, winkels, plaaslike restaurante en besienswaardighede.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n toonbank met kroegstoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n toegeboude balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n etenstafel met 'n lieflike see-uitsig. Daar is ook 'n houtdek.
Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by St Ellen By Die See sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Jaar gelys 4
Ligging
- Fynbosstraat, St. Ellens 23, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fynbosstraat, St. Ellens 23, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom