We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by St Francis Golf Lodge | LekkeSlaap
+19

St Francis Golf Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir St Francis Golf Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kanya H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en diens puik.

Ek het elke entjie daarvan innig waardeer aangesien ons saam met die familie kon kuier oor die feestyd. Dankie vir herinneringe wat my altyd sal bybly.

Vicky P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, skoon, lieflike uitsig en vriendelike diens! Baie dankie Elma vir jou gasvryheid.

Lieflike uitsig, rustige atmosfeer, skoon kamers, met net die beste moderne dekor! Heerlike ontbyt, middagtee met verversings en vriendelike personeel. Ons sal vir seker almal aanbeveel om daar aan te bly, hetsy dit vir gholf of romanse!

Peet B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were treated like KINGS

We will definitely stay there again if in the area. Many thanks to Elma, from Peet and Ria Botha.

Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jack Nicklaus-rylaan 10, St Francis Links Estate, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjZTZiYjQzLTFmNjUtNGFlYS05OTVmLWYwZmUwZmI2Mzk2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 10 Jack Nicklaus Drive St Francis Links Estate 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.161562929021 24.813059270382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem