St Francis Links Home, Punch Bowl

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Francis Links Home, Punch Bowl is in die lieflike St Francis Links Gholflandgoed in St Francisbaai geleë. Die landgoed is sowat 10 minute vanaf die strand, winkels en restaurante.

Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en linne word voorsien. Die kombuis spog met 'n ontbyttoonbank en 'n opwaskamer, en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en breekware. Die leefarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is ook WiFi.

Daar is braaigeriewe op die stoep en 'n tuin waarin gaste kan ontspan, en veilige parkeerplek is in die dubbelmotorhuis beskikbaar. Die huis is nie ver van die oefenbof en klubhuis af nie.

Slaapplek

'n Bespreking by St Francis Links Home, Punch Bowl sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Francis Links Home, Punch Bowl gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za