Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Helena Bay Holiday Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir St Helena Bay Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louise L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L
Gesin met klein kinders

Ons dink die huisie is pragtig en het 'n heerlike atmosfeer. Die enigste ding wat.

Ons dink die huisie is pragtig en het 'n heerlike atmosfeer. Die enigste ding wat ons snaaks gevind het, was die verskriklike baie bordjies en raampies met boodskappies van wat ons mag en nie mag doen nie. Een van die boodskappies sê dat jy nie op die bank mag slaap nie. Dit is definitief die eerste keer dat ek op soveel reels en regulasies afkom by verblyf, en ek werk self al 20 jaar in die gasvryheidsbedryf. Verder het die eienaar moeite gedoen om te probeer help, maar die DStv was ook 'n groot probleem. Ek het amper 3 ure lank probeer om aan te sluit, en dit was toe nooit uitgesorteer nie. Dit is maar al wat ons opgemerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and cosy.

This is a lovely, modern furnished home within a very quiet area. There were no noise issues, and the views of the night sky were beautiful. I would definitely recommend this place for a quiet getaway in a lovely home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Puik gasvrou. Sy meng glad nie in met jou privaatheid nie, maar is ten alle tye beskikbaar. Dit is 'n pragtige plek en het alles wat jy nodig het. Ek sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M
Gesin met klein kinders

Very good locations and nice place to stay.

Will definitely be going back again and recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Brian P
Gesin met tieners

Enjoyed the house.

Had a splendid time except for the flies and the unbearable heat in the house. I suggest that fly traps be placed around the house and an aircon installed inside. A splash-pool would've been perfect for the summer days. Sharper knives in the kitchen. Maybe top flat sheets on all beds would help especially in summer but overall had a wonderful time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilgard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilgard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huis in die Weskus.

Baie lekker gebly. Netjiese huis met goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met vriende

Heerlike naweek saam met kosbare vriende.

Daar was paar goed wat ons beslis in huis gemis het byvoorbeeld braaibak vir braaivleis. Braaigereedskap. Asblikkies in badkamers. Bedlampies. Plekmatjies. Eienaar het dadelik dankie gesê vir positiewe kritiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Gesin met tieners

Baie gemaklik, pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Melissa is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seal-singel 18, St. Helenabaai, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9183b7f4a7f345df8bc7db41b16faba98ed2fa0c7281464acbc08b5fdc794c48e5a4f6081d4d8b4760b7e9afa42d119e74f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 18 Seal Crescent St Helena Bay 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.723663 17.964135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem