St Ives 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Ives 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is ideaal naby Uvongo-strand.

Dié ateljee-woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met DStv-koppelpunte. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Ongelukkig geen Explora-dekodeerders nie. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Langs die slaapkamers is die eetarea met 'n etenstafel en sitplek.

Die goed-toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, ongeboude oond, stoof, ketel en 'n broodrooster. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Daar is 'n parkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks.

St Ives 7 is ook naby die Spar-supermark, 'n paar restaurante en 'n kort rit vanaf die besienswaardighede in die Margate omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by St Ives 7 sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Ives 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za