LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Lucia Livingston Lodge | LekkeSlaap
+44

St Lucia Livingston Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir St Lucia Livingston Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Martin F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie lekker skoon, modern en goed geleë. Staff is vriendelik en behulpsaam, sal dit aanbeveel.

Natashja V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie aan al die staff. Dit was heerlik.

Hulle is vriendelik en verdien 10 uit 10.

St Lucia Livingston Lodge's terugvoer

Hello Natashja.

Thank you for your valuable comments on our lodge. We really appreciate your comments and are happy you enjoyed your stay with us!
Come back soon

Kind Regards
Beverley
Lodge Manager

St Lucia Livingston Lodge
Marjorie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en wonderlike ontbyt!

Ons het gedurende April vir 'n week by St Lucia Livingstone Lodge vir ons wittebrood bespreek. Ons kamer het 'n verwelkomingsgeskenk met aankoms gehad en die gasheer het ons rondgewys. Ontbyt is absoluut wonderlik met die span wat die warm kos op versoek maak en hulle het ons ook met middagetepakkies bederf as ons beplan het om die dag uit te gaan en nie ontbyt te eet nie. Die gashere was behulpsaam met inligting en brosjures oor dinge om te doen en plekke om te sien. Sal beslis daar weer bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic service and wonderful breakfast!

We booked for a week at St Lucia Livingstone Lodge during April for our honeymoon. Our room had a welcome gift on arrival and the host showed us around. Breakfast is absolutely amazing with the team making the hot food on your request and they also accommodated us with lunch packs if we planned on going out the day and skipping breakfast. The hosts were helpful with information and brochures regarding things to do and places to see. Will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

St Lucia Livingston Lodge's terugvoer

Hello Marjorie,
Thank you for your valuable feedback on our lodge. We really appreciate your comments and are happy that you enjoyed your stay with us. Come back soon!
Kind regards,
Beverley
Lodge Manager

St Lucia Livingston Lodge
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hornbill-straat 68, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5C2SHikbNyG0dNyfe3NYfWwlWjT44zilGyWqceFpUsVXjPgtii?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 68 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.37776 32.41473
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!