St Michael's-on-Sea Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 40 % af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 25 Nov 2019.

Beskrywing

St Michael's-on-Sea Holiday Home is in die kusdorpie St Michael's-on-Sea tussen Margate en Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die huis is slegs 40 m van die strand, 400 m van St Mikes-swemstrand en 800.m van Uvongo se swemstrand af.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër. Elke kamer het ingeboude kaste en 'n plafonwaaier. Daar is twee lugversorgers wat die huis verkoel.

Die huis het ook 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n toesluit-motorhuis. Die perseel is omhein met 'n 2 m hoë muur en bied 'n alarmstelsel binne en buite.

Slaapplek

'n Bespreking by St Michael's-on-Sea Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Michael's-on-Sea Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R480 per nag (plek vir 8)

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 25 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za