St Quintons Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

St Quintons Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die Kaapse middestad in Oranjezicht. Die knus woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n Art Deco-woonstelblok geleë, met toegang tot gewilde eetplekke en openbare vervoer. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n sitkamer met 'n TV. Die woonstel het WiFi.

Daar is 'n openbare buitelug gimnasium oorkant die woonstelblok, en De Waal Park is 900 m ver. Die omgewing bied 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en kafees.

Slaapplek

'n Bespreking by St Quintons Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na St Quintons Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za