St Tropez 503
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 113
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Carolina K - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik!!
Marietjie S - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing met asemrowende uitsig.
Dalene V - Okt 2018
Algehele gradering
Redelike waarde vir geld, maar sal dit net deur die weeksdae aanbeveel, nie oor naweke nie. Die toestroming van besoekers oor naweke wat voor die woonstel vullis strooi en geraas maak, sal ek nie aanbeveel nie.
Dries P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie sentraal en met lieflike uitsig.
Johan J - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik met die see-uitsig.
Kobus K - Aug 2016
Algehele gradering
Baie mooi, rustige uitsig oor see.
Cecilia B - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly met 'n fantastiese uitsig!
Cornel M - Des 2015
Algehele gradering
So lekker en gemaklik gebly!
Stefan N - Nov 2015
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
St Tropez 503 se terugvoer
Baie dankie Stefan, ek is baie bly julle het lekker gebly!
Yzette O - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik! Baie mooi en netjies en skoon.
Ilona V - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly. Lekker sentraal.
St Tropez 503 se terugvoer
Hi Ilona,
Baie dankie ek is baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
St Tropez 503
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom