St Tropez Bachelor Apartment
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 64, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 400R1 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
St Tropez Bachelor Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die Strand. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, want dit spog met 'n pragtige see-uitsig en is net oorkant die pad van die hoofswemstrand geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, platskerm-TV en groot vensters met 'n uitstekende uitsig oor die see. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike muntwassery op die grondverdieping, gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by St Tropez Bachelor Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 114
Jaar gelys 10
Ligging
- Kusweg 64, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 64, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom