Springs Akkommodasie by Stable Inn Conference Centre | LekkeSlaap
+28

Stable Inn Conference Centre

Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Stable Inn Conference Centre
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Bertie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en baie aangenaam.

Netjiese, skoon verblyf. Goeie diens ontvang van die personeel en 'n heerlike ontbyt. Sal dit definitief aanbeveel.

Andre C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks om oor huistoe te skryf nie.

Die kamer was 'n nice size, maar daar was glad nie bedlampies of ekstra plugs waar jy jou elektroniese toebehore kon laai nie. Ons moes aanmekaar die yskassie uitplug om dit te kan doen. Verder was die badkamer vreeslik klein en baie ongemaklik, die warm water was ook nie altyd warm nie maar meeste van die tyd eerder lou. Die ontbyt was regtig heerlik.

Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Vlei Pad, , Springs, 1570, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmOWNiN2Q2LTRhNTgtNDU4Ni1hODY4LTQ3YTcxYThhNjE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 11 Vlei Road Strubenvale 1570 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.259497243253 28.484824584993
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za