Stanford's Cove Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stanford's Cove Villa is 'n luukse villa aan die rand van 'n inheemse fynbos-strook langs 'n melkhoutwoud, etlike meters vanaf Stanford's Cove.

Die Villa beskik oor 2 selfsorg-eenhede op 2 vlakke, elk met sy eie ingang. Villa 1 het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste en Villa 2 het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste.

Daar is 'n privaat paadjie wat vanaf die villa tot by 'n inham met veilige swemplek lei. Na 'n dag op die strand kan gaste in die villa se heerlike swembadjie afkoel, op die privaat stoep in die sonnetjie bak, en die sonsondergang oor die Atlantiese Oseaan bewonder. Stanford's Cove Villa bied die perfekte uitkykpunt vanwaar gaste die noorkapperwalvisse in seisoentyd kan gewaar.

Stanford's Cove het slaapplek vir altesaam 15 gaste en kan apart of as geheel bespreek word. Dit is dus ideaal vir gesinne of groepe vriende.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stanford's Cove Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za