Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 603

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Stay @ 603
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sandra J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Gesin met klein kinders

Het nie woorde nie. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help. Baie dankie.

Ongelooflike behulpsaamheid en goeie diens op kort kennisgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Enkelreisiger

Alles was in plek en netjies. Baie stil en goeie WiFi en volledige TV-kanale.

Ek het baie lekker gebly en sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 603 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Johann, ons waardeer dit!

Stay @ 603
Niekie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P

Net genoeg om aan ons behoeftes te voorsien vir 'n kort verblyf.

Die eenheid was baie skoon in 'n stil area. Elri was baie gasvry en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 603 se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Niekie. Ons waardeer dit, hoop om julle weer te akkommodeer.

Stay @ 603
Gerdi L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdi L
Besigheidsreis

Ons was baie gelukkig met alles.

Sal definitief Stay@603 aanbeveel. Mens kry waarde vir geld en die plek het al my verwagtinge oortref. Ek sal definitief weer daar wil gaan bly. Dankie vir puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 603 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Gerdi! Ons waardeer dit vreeslik baie, sien uit om julle weer te akkommodeer.

Stay @ 603
Maryna C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna C
Gesin met tieners

Netjies, veilig en gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers is baie netjies, gerieflik en het als gehad wat ons benodig. Stay @ 603 is in 'n stil en rustige buurt geleë. Baie veilige parkering. Ons sal beslis weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 603 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Maryna. Ons waardeer dit vreeslik baie, sien uit om julle weer te akkommodeer.

Stay @ 603
Yolande D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Was daar vir besigheid. Baie skoon en netjies, baie dankie. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay @ 603 se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie Yolande! Ons waardeer dit vreeslik baie.

Stay @ 603
Vanaf R975
R975 R829
per nag, vir 2 mense
Vanaf R975
R975 R829
per nag, vir 2 mense
Vanaf R975
R975 R829
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granofierstraat 603, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA072f6e34545ef30df377623719e074422c063ad4cfc1998eedeb2fc0c6a80e75f8280dc3fadb1b588e55ce928166b5090003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R829 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 603 Granofier Street Elardus Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.833039955498 28.258083164692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem