Stay @ Adderley 16
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 150
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hubre S - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf in Robertson.
Crystal-jeanne H - Apr 2024
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Monique K - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing, clean, closeby, amazing.
Edith M - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing, comfortable with everything you need.
Jakobus V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en die gasvrou het jou sommer laat tuis voel.
Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Hoogs tevrede.
Tersia J - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal en netjies.
Gerhard W - Aug 2023
Algehele gradering
Tidy, quaint, l well looked after property.
Charise C - Aug 2023
Algehele gradering
Top-class accommodation.
Bonita W - Jul 2023
Algehele gradering
Privaat, netjies en veiligheid is tops.
Anja M - Jul 2023
Algehele gradering
Ruim, netjiese huis met alles wat nodig is vir 'n wegbreek.
Este H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf wat alles het wat jy benodig, ook 'n warm kaggel in die winter.
Roy H - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese, ruim eenheid.
Edith M - Apr 2023
Algehele gradering
Safe, comfortable and has everything you need and more.
Estavia D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het die wegbreek baie geniet.
Awie D - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Stefanie S - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cornell W - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi, belowend and rustig.
Veronica V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangename kuier. Aangename ontvangs.
Jeàn Y - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon, ruim en waarde vir geld.
Anna-marie G - Apr 2022
Algehele gradering
Stay@Adderley was baie aangenaam. Gerieflike ten volle toegeruste kothuis sentraal in die dorp.
Philip V - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Thomas V - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Marcelé B - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties! Die het alles wat jy nodig het! Ons was op 'n vrek warm naweek daar en die aircon en waaiers is oorgenoeg om jou af te koel.
Ettiene D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Herschille W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lieflik en gemaklik.
Danny W - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Kirk N - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en puik verblyf.
Sunet T - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning place.
Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Leandre W - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Chrizelda M - Mei 2021
Algehele gradering
Kuiertjie was heerlik lekker rustig sal baie beslis weer gaan besoek.
Julie M - Okt 2020
Algehele gradering
Was a brief overnight stay. Place was clean and comfortable beds.
Trevor B - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon en gerieflik gelee.
Carly V - Sep 2020
Algehele gradering
Clean, safe and all round perfect for business or pleasure.
Karin C - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Frankie G - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en sentraal en gasvryheid was goed.
Erika S - Mei 2019
Algehele gradering
Netjiese, ruim selfsorg met vriendelike gasvrou.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap