Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Adderley 9A

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 141

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Stay @ Adderley 9A
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zana P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zana P
Gesin met tieners

Comfortable, relaxing.

We had a great stay - the house is lovely and spacious, and super clean, with beautiful lawns for the kids to play. Centrally situated, close to the golf course and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clinton L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton L

Uitmuntend.

Baie goeie en vriendelike ontvangs deur Elma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met vriende

Baie lekker. Stay @ Adderley 9A het aan al ons standaarde voldoen.

Baie skoon en netjies. Ruim huis met 'n ruim tuin. Was 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xoliswa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xoliswa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Good, we enjoyed the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun-daniel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun-daniel V

Nice and peaceful.

Good stay. Close proximity to all the things the town has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek en aangenaam.

Het die plek en die rustigheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jk B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jk B
Enkelreisiger

Excellent, will stay there again.

Just one of the toilet pot lids was broken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mickey S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mickey S
Saam met vriende

Waarde vir geld en sal dit kan aanbeveel.

Vriendelike ontvangs en baie gasvry. Plek is netjies en skoon, alles wat mens nodig het is daar. In die middedorp naby alles en tog ver genoeg om te voel jy is weg van die stad se geraas. Alarmstelsel vir veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lea S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea S
Saam met vriende

Dit was die moeite werd.

Dit was baie lekker en die gasvrou was van die beste. Ons is met goeie warm vriendelikheid ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Gesin met tieners

Was daar om die dorp te verken - verblyf is goed geleë.

Heerlik gebly en is hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat M
Saam met vriende

Extremely well appointed above average accommodation.

Everything you need even for a long stay. Our host was amazing, the house beautifully decorated and the area was quiet but centrally situated. We would love to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met vriende

Wonderlik

Spieël in hoofslaapkamer se badkamer sal gaaf wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super nice place!

Great house. Everything was nice. Great location. Friendly hosts. Good value for money. Me and wifey would surely choose it again the next time we visit Robertson.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ons gaan beslis weer terug. Plek is so netjies, rustige omgewing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Alles was netjies en skoon. Beveel dit aan vir gesin met tieners. Lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolinda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolinda L
Saam met vriende

Skoonste slaapplek wat ek nog ooit teëgekom het.

Ek kan die plekkie beslis aanbeveel. Die netheid het my dadelik opgeval. Hout is by die braaigeriewe gegee. Alles wat in jou eie huis is, was daar, maar weereens die netheid van die plek het dadelik my oog gevang. Groen, netjiese tuin en ook die sekuriteit is uitstaande. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence C
Gesin met tieners

Lovely home and a very enjoyable stay.

The home has all the amenities you need for a great family getaway in a great little town. The host was very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amber S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier by Adderley 9A het ek baie geniet, die rustigheid.

Ek sal baie beslis Adderley 9A aanbeveel, dis 'n rustige gebied en 'n lekker onstpanningsplek om te oornag, die eienaar ook baie gasvry en vriendelik. Weereens baie dankie Mev. Elma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms baie goed ontvang. Huis was netjies en in 'n rustige omgewing. Sal definitief weer hiernatoe wil kom.

Sal volgende keer met my hele gesin daarnatoe gaan. Slaapkamers was se dekor is absoluut pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jovandre W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jovandre W

Was lekker en gesellig.

Die huis is netjies en atmosfeer wat dit skep is cosy. Dis naby aan alle winkels, vermaak en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H
Saam met vriende

Lieflike verblyf.

Die huis is nuut oorgedoen so alles is pragtig, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flores V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Flores V

Geen elektrisiteit vanaf 21:30. Verhuurder het vergeet om koopkrag op te sit.

Swak diens, het sonder elektrisiteit gesit nadat ek betaal het vir 'n lekker oornag saam met my kinders en baie uitgesien het, toe verander my verblyf in 'n onaangename nagmerrie! Ek verwag van mense wat verhuring doen om ten minste na die basiese behoeftes van hulle huurders om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy B
Gesin met tieners

Delightful.

Robertson is a delightful town with lots to do. Our accommodation was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 9A, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb87e22ee09d0ee9a3ed869bc28b2db377647bf7ec920807d8ab35363ce44086ced9aacd371cafb23314b80e508284886bb26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 23 5 1 5 9A Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8079413 19.8825839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem