Stay @ Adderley 9A
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 141
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Zana P - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable, relaxing.
Clinton L - Apr 2024
Algehele gradering
Uitmuntend.
Riana V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Stay @ Adderley 9A het aan al ons standaarde voldoen.
Xoliswa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Jaun-daniel V - Feb 2024
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Gavin P - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek en aangenaam.
Jk B - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent, will stay there again.
Mickey S - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en sal dit kan aanbeveel.
Lea S - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Chris R - Okt 2023
Algehele gradering
Was daar om die dorp te verken - verblyf is goed geleë.
Pat M - Okt 2023
Algehele gradering
Extremely well appointed above average accommodation.
Deon B - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik
Gavin P - Jul 2023
Algehele gradering
Super nice place!
Estelle D - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Rolinda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoonste slaapplek wat ek nog ooit teëgekom het.
Terence C - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely home and a very enjoyable stay.
Amber S - Feb 2023
Algehele gradering
My kuier by Adderley 9A het ek baie geniet, die rustigheid.
Jeanne A - Des 2022
Algehele gradering
Met aankoms baie goed ontvang. Huis was netjies en in 'n rustige omgewing. Sal definitief weer hiernatoe wil kom.
Jovandre W - Okt 2022
Algehele gradering
Was lekker en gesellig.
Amelia H - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Flores V - Aug 2022
Algehele gradering
Geen elektrisiteit vanaf 21:30. Verhuurder het vergeet om koopkrag op te sit.
Mandy B - Jul 2022
Algehele gradering
Delightful.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 9A, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom