Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay At Friends

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Stay At Friends
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elzabe D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elzabe D
Enkelreisiger

Daar is beter plekke om te bly.

Dis ongewoon om eers 16h00 te mag inboek. Die bepaling dat die 'ekonomiese' kamer die 'gemeenskaplike areas' en swembad uitsluit, het by my 'n gevoel van 'n 'tweede klas' kuiergas teweeggebring. Daar was geen verwelkomende ekstratjies soos by ander plekke nie (bv. beskuit, vrugte, sjokolade). Boonop was die melk reeds verval teen die vorige jaar se datum, dus kon ek nie my vroegoggendkoffie geniet nie. Die een muurprop was nie beskikbaar nie, en daar was amper geen warm water in die stort nie. Ek wou gaan rus, weg van my besige praktyk, maar die eienaar het die tyd gebruik om my van haar baie persoonlike probleme te vertel, wat nie net onprofessioneel en ongenooid was nie, maar my emosioneel belas het. Ek het haar daarvan in kennis gestel en 'n rekening vir my diens gestuur (ek is 'n terapeut): sy het nie gereageer of om verskoning gevra nie. Die ervaring was onaangenaam en ek het so gou moontlik die oggend vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Ons advertensie is deursigtig en die toegangsreëls is duidelik. U het gekies vir die ekonomiese kamer van R550. Daar is luukse eenhede ook. Dieselfde beginsel geld vir ekonomiese en besigheidsklas vlieg. U het hazelnutfilter-koffie, rooibostee en vyf rose, sowel as kafeïenvrye koffie gratis ontvang. Daar was 'n verwelkomingskaartjie op die bed. Ons beroep ons op uitstekende diens. Die melk se groot verpakkings vervaldatum was korrek, die individuele verpakkings vervaldatum was egter Desember 2023. Ons het vars melk aan u verskaf en ons verskoning aangebied. U kon nie met die internasionale muurprop werk nie. Daar was genoeg warm water, alhoewel daar 'n algehele waterdruk probleem was aan die munisipaliteit se kant. U het 'n probleem gehad met die gaste bo u wat 'n bordspeletjie op die balkon gespeel het, en het hulle stil gemaak oorkant my slaapkamer. Ons het vroeër die dag gesels soos 'n gasvrou normaalweg met haar gaste sou gesels. U het my ingelig oor u huwelik, en ek het geantwoord dat ons almal lewensstories het. Ek het u nie om raad gevra nie, en as u gasvrou was ek nie bewus dat u 'n terapeut was nie. As u gasvrou is ek altyd professioneel en ken ek my plek. Ek kom ook uit die koöperatiewe wêreld. U is verwelkom en was haastig om te gaan eet - daarom is die registrasievorm aan u gegee om op u eie tyd te voltooi.

Stay At Friends
Robin Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin Y
Saam met vriende

Comfortable.

Very comfortable and accommodating staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens G
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie netjies en skoon. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quiet spot to relax.

Beautiful beaches within close walking proximity along with abundant penguins and dassies. The cottage had everything you would need. Thoughtfully decorated with very comfortable beds and pillows.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and so comfortable. My partner and I had the best time and the location is great, except that restaurants are scarce.

We had a lovely time away and we loved the place and the location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Thank you so much for staying with us.
We appreciate the positive feedback Unfortunately Covid had a big influence on the sustainability of local restaurants.
Stay at Friends Team

Stay At Friends
Gea V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was goed georganiseerd.

Dit sou beter gewees het as 'n mens al 14:00 in stede van 16:00 kon inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Dear Guest,

Thank you for your stay within our cozy room.
We are flexible concerning arrival times.
Only pre-arrange with the guesthouse team.
Hope to see you soon.
Stay at Friends Team

Stay At Friends
John H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really very enjoyable.

The place was lovely, the hostess charming and informative, the food great. Recommend it unreservedly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Thank you so much. A review like this makes Stay at Friends Team very proud.

Stay At Friends
Karen T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Enkelreisiger

Wonderlik.

Wonderlike ligging met baie goeie diens. Die personeel het uit hulle pad gegaan om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons werkerskorps poog daarin om die ekstra myl te stap vir ons gaste.

Stay At Friends
Nicola E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful, calm.

Our stay at Stay at Friends was perfect. Our room was neat and tidy and the staff were very helpful and respectful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, rustig, kalm.

Ons verblyf by Stay At Friends was perfek. Ons kamer was netjies en skoon en die personeel was hulpvaardig en respekvol.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en hoogs vriendelike personeel.

Die ontvang was warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien T
Saam met vriende

Rustig en vredevol

Netjiese, aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige omgewing.

Ons het so welkom gevoel. Die eienaar het ons vriendelik verwelkom en alles was netjies en gereed. Hulle dink aan klein goedjies, soos om 'n spaar batterypak in jou kamer gereed te hê vir as jy wil uitgaan en jou foon is pap. Heerlike, onverwagte skons ontvang op Valentynsoggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheri V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreekplek.

Die plekkie was baie netjies, skoon en privaat - weg van als. Ideale wegbreekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkululeko M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkululeko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, enjoyed our stay.

One thing I want to know is fragrance used in the room to make smell so wonderful, I need the name and where can I find it, please?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lane M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het 'n onverwagse reis na Bettysbaai gemaak, en Stay at Friends het dit absoluut die moeite werd gemaak. Die eienaar is baie vriendelik, asook al die personeel.

Ek sal enige tyd weer gaan kuier by stay at friends. Pragtige landskap, pikkewyne om die draai, lekker slaap en goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmarie H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie H

A weekend away from Cape Town

An exceptionally well-run guest house with all the necessary. A warm welcome and you'll have everything you need. A fantastic getaway and comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het lekker gekuier en die diens was goed. Die weer was nie lekker nie, so ons kon nie die see geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muriel J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties plek en fantastiese diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Enkelreisiger

'n Huis weg van die huis af.

Netjies. Wonderlike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aileen S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top class hospitality and accommodation.

Helene and Du Toit and their five little doggies made us feel so welcome upon arrival! Thanks for the nice warm muffins for Sunday breakfast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joeline V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline V

Wonderlike verblyf.

Helene is 'n fantastiese gasvrou. Eenheid was baie netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariza V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, beste ooit.

Pragtig. Rustig. Mooi en netjies. Diens is fantasties. Ontbyt onbeskryflik heerlik. So mooi voorberei. Vriendelike mense. Definitief aanbeveel. Al my tweede keer daar gewees. Soos hulle sê 'n "must to go there".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Sal definitief weer gaan en gasvryheid van Helene was baie mooi. Sal definitief aan vriende voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Warm, vriendelike ontvangs en topgehalte verblyf. Ons was aangenaam verras! Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fg V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing welcoming atmosphere from the time of arrival, until your time of departure!

We've been treated with the most welcoming atmosphere from start-go, even Uno and Caco welcomed us at their home. Helen is available 24/7 for any help you may need, and gave us 5 star treatment from arrival up to departure.The breakfast in bed was amazing, we really appreciated the special treatment. We would definitely visit Stay At Friends again, and would recommend this place without a doubt to all friends! Thanks again for making our weekend special, Helen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Warren V
Saam met vriende

Neat and pleasant.

Helene was an excellent host and stay was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Gesin met klein kinders

Warm gasvryheid in 'n lieflike huis.

Hierdie was 'n wonderlike ontdekking. Gasvryheid van die hoogste orde, heerlike skoon kamers, 'n swembad wat nie te koud is nie, 'n hulpvaardige ingeligte gasvrou. Ons moet gou weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Baie dankie. Ons streef daarna om maksimaal in die behoeftes van ons gaste te voorsien.

Stay At Friends
Dominique L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en vriendelikheid het gemaak dat ons as vriende daar uitstap.

Stay at Friends is baie netjies en vandat ons ingestap het, het ons tuis gevoel. Sal vir seker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Ons leuse is: Home Away From Home! Jul is baie welkom. Ek sien uit om jul weer te huisves.

Stay At Friends
Teresa B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne en rustig

Rustige naweek gehad. Baie dankie vir die lekker verblyf. Sal gerus weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Dankie Teresa. Good service is good business.

Stay At Friends
Andre C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, gemaklik en vriendelike plek.

Ons het baie lekker gebly. Helene was vriendelik en het vir ons die beste ontbyt gemaak. Die ligging is ideaal - naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay At Friends se terugvoer

Ons streef daarna om net die beste vir ons gaste te bied.

Stay At Friends
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Business-singel 2359, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2463619e4c6871f2ec34cca57452785ae5c716c946e01a4fd420c3f6d8a67e6a96649f75a4b783dd37bac8a71643e2eb1fc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 2359 Business Crescent Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 11:00 -34.365836189557 18.87478530407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem