Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse Gesinskamer
- Slegs verblyf.
Huisreëls
- Swemhanddoeke word voorsien nie, gaste moet hulle eie saambring.
- Heerlike ontbyt kan teen ekstra koste van R140 bestel word.
- Let asb. op dat Standaard-sakpaskamer en die Luukse Gesinskamer nie toegang tot die swembad en gemeenskaplike leefarea het nie.
- R500 sal gehef word indien die matte in die Luukse Gesinskamer beskadig word.
- Gaste moet hulle eie skottelgoed was. Anders kan 'n skoonmaker teen R50 per uur gehuur word.
- Gaste wat 'n geleentheid of funksie tot laat in die area wil bywoon, sal nie geakkommodeer kan word nie. Gaste moet die rustigheid en stilte van die ander gaste respekteer. Alle gaste moet teen 23:00 by die gastehuis wees, tensy ander reëlings vooraf met die gasheer getref is.
- Kinderbeleid: Babas is in die Gesinseenheid welkom en kinders bo 12 jaar is welkom, indien hulle te alle tye onder ouertoesig is. Let asb. dat beddens nie gedeel ag word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2359 Business Crescent, Bettys Bay, Overberg, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang