Stay Awhile
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 400 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Stay Awhile bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n privaat kompleks in Groot Brakrivier en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na vakansieverblyf.
Dié verblyf het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die sitarea het 2 dubbelslaapbanke, plafonwaaiers, verwarmers vir winter koue en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar, asook 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag van krag voorsien. Daar is ook 'n binnebraai en 'n dek waar gaste kan ontspan.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeer plek in. Stay Awhile is 900 meter vanaf die strand en 3 gewilde restaurante, naamlik De Dekke, Seeplaas en De Vette Mossel. Gaste kan die staproetes wat in die area is verken of die walvisse aanskou tussen Mei en November.
Slaapplek
’n Bespreking by Stay Awhile sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 7
Ligging
- Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay Awhile het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom