Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Lane

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Lilla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Stay on Lane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liza S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerig en baie baie skoon. Ons sal weer daar oornag.

Baie lekker gebly. So skoon en goed ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay on Lane se terugvoer

Baie dankie Liza. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Tanya

Stay on Lane
Eddie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So oulik en lekker ek wil dit eintlik geheim hou.

Sentraal, stil, privaat, lekker en ons gaan beslis weer daar oorbly. Woonstel gerieflik ingerig, heerlike balkon met braai, alles in die kaste wat nodig sou wees om langer oor te bly. Vriendelike gasvrou, ons is selfs met die inry al verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay on Lane se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi boodskap. Kom kuier gerus weer.
Groete, Tanya

Stay on Lane
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812e1ff27b81276fb38ee92d9c1cf98f93eb595750a779eae8141bff6b99960c95162035c5798bbbbad209c419e4d9dfdbc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 River Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.013103114775 20.45537783925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem