LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay the Night | LekkeSlaap
+46

Stay the Night

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Stay the Night
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rudi N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi N

Alles wat jy nodig het vir 'n paar dae se verblyf.

Vir oornag en dan gedurende dag Kaapstad verken is die plekkie ideaal en baie sentraal.

Manie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Alles was in plek, skoon en netjies. Sal aanbeveel - kort of langtermyn.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Hermanus. Bly om te hoor julle was tevrede.

Stay the Night
Marius N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en lekker.

Baie hartlik verwelkom, met ons aankoms. Geen probleme gehad nie. Die lugversorging het baie gehelp dat ons nie te koud gekry het in die Kaap nie. Sal hulle weer gebruik, as ons weer Kaap toe gaan.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Marius, dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer.

Stay the Night
Chandre B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, privaatheid en die plekkie self is pragtig. Baie vriendelike gasvrou en gasheer, hulle het oms dadelik laat tuis voel. Ek sal beslis weer gaan!

Dit was meer as wat ons verwag het. Ons het elke oomblik geniet. Baie dankie Adele en Gerhard.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Chandre. Was lekker om julle te ontmoet. Bly julle het lekker gebly hier by ons.

Stay the Night
Jeanette N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit definitief aanbeveel. Uitstekend.

Vriendelike ontvangs, alles baie netjies en skoon. Alles in goeie werkende toestand, jou huisie weg van jou huis. Sal definitief weer daar oorslaap.

Stay the Night's terugvoer

Hi Jeanette, baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit opreg en ons is altyd dankbaar as ons gaste tevrede is, lekker bly en weer wil terug kom. Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Stay the Night
Nicolette V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Besigheidsreis

Baie rustig.

Netjies skoon en eienaars is baie vriendelik. Ek sal beslis weer kom.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Nicolette Ann vir jou resensie. Dit was lekker om jou te ontmoed. Sien uit om jou weer te sien.

Stay the Night
Maria B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Keurige dekor. Lieflike akkommodasie. Vriendelike gasvrou!

Ons het op baie kort kennisgewing bespreek en het by Adele se hek stilgehou nog voordat sy die kennisgewing van die bespreking ontvang het. Sy was gereed vir ons en het ons baie vriendelik verwelkom. Adele is die soort mens wat jou laat voel of julle mekaar al hoe lank ken. Haar plek is ruim en lieflik! Ek sal beslis weer van haar geriewe gebruik maak!

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Maria. Altyd lekker as ons gaste gelukkig en tevrede is. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Stay the Night
Jan V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilige parkering.

Adele het ons vriendelik ontvang en alles vertel van ons verblyf vir die volgende paar aande. Die vertrekke is netjies en ruim en ons sal beslis weer hier kom oorslaap as ons weer Kaapstad besoek.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Jan, dit was heerlik om jul hier by ons te hê en dankie vir die lekker gesels.

Stay the Night
Jacques V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Enkelreisiger

Baie plesierige kuier.

Was 'n heerlike besoek dankie. Eienaar net baie vroeg besig met sy tuin, wat pragtig lyk.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Jacques. Ons is bly jy het die tyd hier by ons geniet.

Stay the Night
Lizette V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Enkelreisiger

Baie goeie opsie vir besigheidsreisigers en ook om as toeganklike spring board te gebruik om toeriste-areas te bereik.

Privaat, veilig, stil, silwerskoon en goed ingerig. Alles wat mens nodig net vir 'n gerieflike oornag teen 'n billike tarief.

Stay the Night's terugvoer

Lizette, baie dankie vir jou gawe woorde. Ons is altyd dankbaar as ons gaste gelukkig is hier by ons.

Stay the Night
Braam L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Baie netjies en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang. Ons was vroeg, maar Adele het ons laat in gaan. Die plek was baie netjies en baie skoon. Dit is als wat ons verwag het. Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Braam, ek waardeer jou resensie. Dankie vir julle besoek en vriendelikheid.

Stay the Night
Maggie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S
Gesin met tieners

Baie vriendelike eienaars en alles was die moeite werd.

Netjiese plek veilig ek en my dogter het dit geniet sal enige tyd weer daar bly.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Maggie. Was lekker om jul hier by ons te he. Altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede en het hul kuier geniet.

Stay the Night
Tinus K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker gastehuis.

Ek sal beslis weer daar oornag. Die eienaars is vriendelik en aangename mens wat hulle kliënte se belange op die hart dra. Beslis een van die beste gastehuise in die Kaap.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Tinus. Ons waardeer jou mooi en positiewe woorde. Dis lekker om te weet dat ons gaste tevrede is. Altyd lekker as ons gaste weer kom. Sien binnekort.

Stay the Night
Celeste S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste S
Enkelreisiger

Adele het die ekstra myl gegaan. Alles was netjies en meer as voldoende vir my behoeftes.

Baie lekker, netjiese verblyf met goeie kliëntediens.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie, Celeste. Ons waardeer jou mooi woorde.

Stay the Night
Johan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Baie goeie plek wat waarde vir geld bied. Ons gasvrou se kommunikasie was baie goed.

Ashley B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enige tyd weer.

Baie netjies en baie skoon selfs eienaar is baie vriendelik en ek sal enige tyd teruggaan.

Johané K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die dekor is baie mooi, die tuin is pragtig, die mense is baie vriendelik. Ons sal vir seker weer daar bly.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Johane dit was lekker om julle te ontmoet het.

Stay the Night
Bernard N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, veilig, netjies, skoon en naby alles.

Ons is vriendelik al sommer in die straat te gemoed gekom. Baie netjiese en skoon verblyf, veilige parkering en rustige omgewing. Ons het tot 'n boodskap gekry om te hoor of ons veilig tuis is. Puik diens. Sal beslis weer daar kuier.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Bernard. Was lekker om jou en jou dogter te ontmoet.

Stay the Night
Daniel M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host, cosy accommodation.

I needed a break from everyday life and I got just that. The utilization of space is excellent, gives you that warm cozy feeling. Found myself getting lazy real quickly as everything was available to me within arms reach.

Stay the Night's terugvoer

Hi Daniel,
Thank you for your kind words. Was nice to meet you.

Stay the Night
Irvan C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irvan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Ons het ons verblyf baie geniet sal enigeen aanbeveel om daar oor te bly.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Irvan. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Stay the Night
Elzette S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale naweek oornag-akkommodasie.

Ons het heerlik gebly. Was netjies en alles wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike wegbreeknaweek.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Elzette. Dit was lekker om jul te ontmoet.

Stay the Night
Kim K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim K

What a lovely place to stay - even if I was only there for one night. We really enjoyed ourselves.

Awesome place to stay if you just want to get away for one night or two. Place was so neat and clean, the owners were very accommodating. I will return ASAP.

Stay the Night's terugvoer

Thank you for your kind words Kim. Was nice to meet you. Hope to see you soon.

Stay the Night
Nandie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie netjies.

Ons was aangenaam verras vir wat ons gekry het teen die baie bekostigbare prys. Ons is hartlik en vriendelik deur die gasvrou ontvang. Die eenheid is pragtig skoon en netjies. Ons is hartlik deur die gasvrou ontvang. Daar is parkering agter 'n toesluithek vir 'n voertuig. Ons sal vir seker weer van die akkommodasie gebruik maak.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Nandie.

Stay the Night
Louwrens B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens B
Besigheidsreis

Baie netjies, skoon en gasvry.

Ek was voor die tyd gekontak om veblyf te bevestig. Ook gekontak oor wanneer ek moontlik gaan arriveer. Baie skoon en netjies. WiFi was stabiel en het werk 'n moontlikheid gemaak. Geriewe was presies wat mens nodig het vir sakereis.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Louwrens. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Stay the Night
Sandra L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Sal verseker aanbeveel.

Ek en my seuntjie het baie lekker oorgebly. Plek het alles in wat nodig is en is baie netjies en skoon. Sal Stay the Night enige tyd aanbeveel. Die gasvrou, Adele, was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Sandra. Dit was lekker om jou en jou seuntjie te verwelkom.

Stay the Night
Nicole M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Besigheidsreis

Heerlik en gemaklik.

Ek het dadelik tuis gevoel by Adele en in die eenheid. Ek het nooit onveilig gevoel nie en moes elke oggend in die donker opstaan en in die aand eers terugkeer. Dit is smaakvol en prakties.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Nicole, dit was lekker om jou te huisves en sien uit daarna om jou weer te sien.

Stay the Night
Anouk S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gasvrye ontvangs.

Ons moes vroeg in die oggend lughawe toe so vir ons was dit 'n ideale plek om naby die lughawe te wees.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Anouk. Was lekker om julle te ontmoet.

Stay the Night
Nicolette W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer bespreek.

Ons was lieflik ontvang deur die gasvrou. Baie lieflike mense, die plekkie skep 'n lieflike atmosfeer. Sal beslis weer gaan, als was perfek.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Nicolette. Ons is altyd dankbaar as ons gaste gelukkig is.

Stay the Night
Johan B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Baie vriendelik.

Kamer voel soos 'n lekker tuiste, dalk net shampoo in badkamer. Verder baie lekker gebly.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Johan. Dit was lekker om jou hier te hê.

Stay the Night
Fatima C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima C
Enkelreisiger

Rustig.

Dit was uitstekend met 'n vriendelike gasvrou en haar gesin. Baie tegemoetkomend.

Stay the Night's terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Fatima. Dit was lekker om jou te ontmoet en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Stay the Night
Luthando F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luthando F
Saam met vriende

It was great.

Enjoyed myself, we were treated with respect and love.

Stay the Night's terugvoer

Thank you Luthando for your kind words.

Stay the Night
Marinus V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice apartement, good value for money.

Very kind hosts, nice apartement, very good value for money. Close to Cape Town airport. Very convenient.

Stay the Night's terugvoer

Thank you for your kind review, Marinus.

Stay the Night
Charl L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Perfect. Central location.

Stay the Night's terugvoer

Thank you Charl for your kind words. Was nice meeting you and Katelenne.

Stay the Night
Tobie N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie N
Enkelreisiger

Aangename verblyf!

Vriendelike en baie tegemoetkomende gasheer en gasvrou, veral in terme van tyd van aankoms met vlugte wat laat land. Karaktervolle eenheid en baie goed toegerus. Sal vir seker terugkeer.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Tobie. Dit was lekker om jou weer te verwelkom. Ons is altyd bly en dankbaar as ons gaste tevrede is en weer wil kom oornag.

Stay the Night
Estha T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos 'n huis.

Die eenheid is baie netjies met mooi dekor. Dis gerieflik en privaat. Die kombuisie is goed toegerus met alles wat nodig is. 'n Spieël naby 'n kragpunt sal goed wees. Adelle is 'n wonderlike gasvrou wat privaatheid eerbiedig, maar tog maklik beskikbaar is indien nodig. Sal vir seker met ons volgende besoek weer daar oorbly.

Fanie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Ons het heerlik gebly. Die kamer is netjies en ruim. Die omgewing stil en rustig.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Betsie, ons waardeer jou terugvoering.

Stay the Night
Cobin W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekbestemming.

Die mees vriendelike en liefdevolle gesin, by aankoms was ons met verwelkom met liefde. Die stilte is om aan gewoond te kan raak en baie netjies, geleë naby alles en niks gesukkel om by die winkels uit te kom nie. Baie dankie Adele en gesin vir julle gasvryheid en liefde.

Stay the Night's terugvoer

Cobin baie dankie vir jou mooi vriendelike woorde. Dit was vir ons lekker om julle te verwelkom en hoop ons sien julle binnekort weer.

Stay the Night
Leon N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en gasvry, baie vriendelike mense en veilig.

Baie vriendelik ontvang. Die huis is skoon en netjies. Mens het niks meer as dit nodig nie. Dit is in 'n baie stil omgewing en die winkels is nie ver van daar nie. Al nadeel is, as mens elke dag Kaapstad toe moet ry is die verkeer erg. Sal beslis weer hier bly.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Leon vir jou goedgunstige resensie. Die Kaap raak darem nou besig met die verkeer veral in die buitewyke van Bellville. Ons is gelukkig sentraal geleë wat dit baie makliker maak al is die verkeer nogsteeds erg Kaapstad toe. Ons hoop om jou weer te sien as al die padwerke ook eendag klaar is. Groete

Stay the Night
Benita B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Benita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig en gerieflik.

Beveel die verblyf aan vir almal, baie gawe gasvrou.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Benita, ons waardeer jou terugvoering.

Stay the Night
Patrick H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Wonderlike vriendelike ontvangs en teenwoordigheid op die erf. Nie onophoudelik by die voordeur soos ander plekke se eienaars, gun mens jou spasie. Tog gereeld en onmiddellik beskikbaar as ons enige hulp of navrae gehad het. Sal vir seker dikwels daarheen wil teruggaan.

Stay the Night's terugvoer

Hi Estie, baie dankie vir jou mooi woorde. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is en tuis voel. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en julle by ons te hê vir 'n paar dae. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Stay the Night
Elze Z - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze Z
Besigheidsreis

Gerieflik, goeie waarde vir geld, topklas toerusting, puik diens.

Die eenheid word baie goed onderhou en is in uitstekende toestand met alle toebehore wat nodig is, gerieflik geleë en baie vriendelik en professioneel ontvang deur Adele. Sal beslis weer oorslaap.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Jurie vir die vriendelike mooi woorde. Dis altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede en lekker gebly het.

Stay the Night
Lizette B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kry presies wat die advertensie sê.

Gasvrye diens. Baie mooi en pynlik netjies. Het lekker buite tussen die welige groen boompies en vetties gekuier. Die tarentale sing hulle nagliedjies en voëltjies groet jou in die oggend. Het dit baie geniet.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Lizette vir jou mooi woorde. Ons waardeer dit.

Stay the Night
Pierre K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Waarde vir geld. Beveel verblyf aan.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Pierre. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Stay the Night
Rozelle P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful and friendly.

The place was very clean. The host was very helpful and friendly.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde, Rozelle. Dis altyd lekker om ons gaste vir 'n tweede keer te kan verwelkom.

Stay the Night
Bulea V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bulea V
Gesin met klein kinders

Netjiese skoon oornagplekkie.

Baie dankie vir ? heerlike skoon en netjiese oornag plek. Ons sal verseker weer by julle oorbly indien ons in die omgewing is.

Adelle J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J

Hulle sal my definitief weer sien.

Baie vriendelike gasvrou. Die plek was skoon en netjies. Ek het rustig en veilig gevoel. Kan nie onthou wanneer laas ek so lekker geslaap het nie!

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike woorde Adelle. Altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly en was tevrede. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Stay the Night
Frikkie C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles het glad verloop - het net bietjie gesukkel om die adres in die donker te vind - straatnommer nie sigbaar in die donker nie.

Ons sal beslis weer van Stay the Night gebruik maak en ook by vriende en familie aanbeveel.

Stay the Night's terugvoer

Hi Frikkie baie dankie vir jou vriendelike woorde. Was lekker om julle te ontmoet. Ons sal beslis n plan maak om ons straat nommer duideliker te vertoon.
Groete,
Gerhard en Adele
Stay the Night

Stay the Night
Linda V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Baie sentraal geleë, sal weer daar bly.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Linda. Waardeer jou vriendelike terugvoer. Was aangenaam om jou te ontmoet.

Groete
Gerhard en Adele

Stay the Night
Natheerah A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natheerah A
Saam met vriende

I love this place!

Will definitely go back. Owner is really friendly and accommodating. Place is quiet, private and clean.

Stay the Night's terugvoer

Thank you for your kind words Natheerah. It was nice to meet you.
Regards,
Gerhard and Adele

Stay the Night
Org N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom en veilig gevoel, baie netjies, pragtige mense, waarde vir geld.

Sal vir seker aan vriende aanbeveel, Stadsomgewing, maar plattelandse warm gevoel.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie George. Waardeer julle vriendelike terugvoer. Gerhard & Adele.

Stay the Night
Koos B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and comfortable.

We had a very nice stay at Stay the Night. The place is well situated and not difficult to find. Secure parking was available undercover. We were greeted by the owners Adele and her husband and felt very welcome. With the drought conditions in Cape Town and the 50 Liters a day per person this family recycles their water very well. It did not affect us as we could still shower as normally. It was actually a very interesting subject about water recycling. The place where we stayed was very neat, clean and comfortable. I can recommend Stay the Night to anyone.

Stay the Night's terugvoer

Hi Koos, baie dankie. Waardeer die mooi boodskap. Hoop ons sien julle gou weer.

Stay the Night
Elise B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker rustig en gemaklik.

Ek sal Stay the Night aan enige person aanbeveel wat 'n rustige nag wil hê, die décor is pragtig die bed baie gerieflik en alles is van die beste gehalte. Ons sal enige tyd weer gebruik maak van die lekker plekkie.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Elise, ons waardeer jul verblyf by ons en die mooi woorde.

Stay the Night
Ruan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, bekostigbaar en goed geleë.

Sien sterre.

Stay the Night's terugvoer

Beste Ruan,

Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle weer.

Stay the Night
Wynand J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie netjies, gerieflik en privaat.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Wynand. Dit was 'n vooreg om julle te huisves.

Stay the Night
Jannie W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plek.

Baie gasvrye plekkie, en het lekker gebly.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Jannie. Was lekker om julle te ontmoed.

Stay the Night
Stephanie E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die eienaars is vriendelik en opreg, verblyf is bekostigbaar, gerieflik, mooi en skoon. Ons het heerlik gebly, sal defnitief weer so maak.

Stay the Night's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Stephanie, dit was lekker om julle te ontmoet.

Stay the Night
Mw P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mw P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was waarlik wonderlik.

Warm verwelkoming met wonderlike mense.

Stay the Night's terugvoer

Dankie Mw P. Ons waardeer julle terugvoering. Ek stem egter nie saam met jou gradering itv veiligheid nie.

Stay the Night
Hannelie A - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het en meer!

Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou, en het dadelik tuis gevoel. Die eenheid is baie skoon en netjies, en gemaklik privaat. Sal enige tyd iemand soontoe aanbeveel, of self weer daar oorslaap as dit nodig is. Dit is goed ingerig ook vir as jy langer as 1 nag moet oorbly. 10 uit 10.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Hannelie. Dit was lekker om jul hier by ons te hê. Dankie vir die mooi woorde en ons sien uit daarna om jul weer te sien.

Stay the Night
Johan J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en verwelkomend.

Ons is baie vriendelik met ons aankoms ontvang. Gevoel of ons by ou vriende gaan kuier. Sal dit beslis aanbeveel en self weer gebruik van maak.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Johan. Dit was lekker om julle hier te hê.

Stay the Night
Nelda K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid ...

Ons was warm en vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die wooneenheid was keurig ingerig met alles wat nodig is en was wonderlik stil en lekker privaat. Baie dankie Adele. Dit was 'n "little home away from home".

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Nelda, ons waardeer julle besoek. Dankie vir die mooi woorde.

Stay the Night
Charmaine S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens gekry.

Plek het lekker geruik binne en als gehad wat verblyf vergemaklik het, dankie.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Charmaine, ons waardeer jou resensie. Hoop om julle weer te sien.

Stay the Night
Annatjie R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig lekker, die eienaars is wonderlike mense.

Dit was baie lekker en ons sal weer gaan.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Annatjie. Ons hoop ons sien julle weer.

Stay the Night
Olivia D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia D

It was super awesome.

It was super awesome, Stay the Night is the place to be. I would love to go there again.

Stay the Night's terugvoer

This is much appreciated, Olivia.

Stay the Night
Rozelle P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very good time.

I would go there again. People was helpful. Enjoyed the stay.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Rozelle.

Stay the Night
Helene B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Enkelreisiger

'n Wonderlike, rustige "huistoe" kom verblyf, waar skoene uitskop en koffie drink jou eerste gedagte is.

Gerhard en Adele het my dadelik tuis laat voel, baie dankie vir 'n wonderlike verblyf. Ek sien julle beslis weer en julle name is reeds op by die werk as voorkeur verblyf. Dankie vir jul gasvryheid en die koffie-ervaring! Groete.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Helene. Dit is lekker om gaste soos jy te ontvang.

Stay the Night
Shereen A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen A
Gesin met klein kinders

Was ons beste vakasie ooit.

Stay the night is die beste. Baie gerieflik, skoon en neitjies.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Shereen,

Stay the Night
Michelle H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik rustig, goeie diens, baie baie netjies en ek sal definitief weer soontoe gaan.

Ek beveel dit aan vir enigeen wat net wil wegbreek en stilte wil geniet.

Stay the Night's terugvoer

Baie dankie Michelle, dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet.

Stay the Night
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Eyck-singel 13, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmZTIyMjY2LWRkY2QtNDliMi1hYjMwLWFjZDE5NDA5YmVlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 13 Van Eyck Crescent Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.89867 18.65381
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!