Monument Park Akkommodasie by Steenbok Pension | LekkeSlaap
+12

Steenbok Pension

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 64, Monumentpark, Pretoria, 0105, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Steenbok Pension bied selfsorgverblyf in Monumentpark, 'n voorstad van Pretoria. Dié eenheid is naby die Voortrekker Monument Natuurreservaat, Irene Buiteklub, Menlynpark-winkelsentrum en Nasionale Dierkundige Tuine van Suid-Afrika.

Die huis bestaan uit 1 ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar 'n sit- en eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, stoof en 'n oond. Ekstra geriewe sluit 'n TV en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die area sluit voëlkyk, gholf, voetslaan, 4x4-roetes, bergfietsry en perdry in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Steenbok Pension
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Steenboklaan 64, Monumentpark, Pretoria, 0105, Gauteng
  • Gaste dink Steenbok Pension het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 64, Monumentpark, Pretoria, 0105, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyYTMwZjZhLWY2YzgtNDg3ZC05NDEzLTkzOTcxMjM3N2RlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 64 Steenbok Avenue Monument Park 0105 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.800496 28.227103
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za