+72
Selfsorg in Lambertsbaai

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jerome A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Great. The stay was great. I love the people; it's a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Loved it. The unit was amazing, spacious and very clean with everything you need. The host was very friendly and helpful, and we had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great. It was great to stay at Steenbokfontein Sea Farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

ML Enterprises L
Kort verblyf
4.2
Mrt 2026

Baie lekker rustig. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert B
Kort verblyf
4.0
Mrt 2026

Rustige naweek, geen geraas. Sit en luister na die see. Was 'n heerlike ontspanne naweek. Het net gesukkel met nog n matras vir 2 volwasse persone. Was nie soos geboek. Die webtuiste het dit dadelik uitsorteer. In 30 min het almal slaapplek gehad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Asemrowende kyer. Baie lekker op die plaas naby die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauricia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Home away from home! The historic warm welcome, comfort, cleanliness and safety were above our expectations. Thank you to Tanni and Oom Burger for having us and making sure we were well looked after, sorted with needs and for creating a safe environment for us and our furies! May the Burger legacy continue to flourish and always bring so much hope to those who share in your story.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik en rustig. Was heerlik. Dit is plaas op sy beste. Kinders kan see toe gaan as dit warm is, anders is dit sommer net op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladwin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lieflik, afgesonder en gemaklik. Heerlik gebly. Slegs vir CorraLee met aankoms gesien en weer toe ons hout by haar gaan koop. Daar was niks wat tekort was nie en het verskriklik lekker gekuier. Sien uit om weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Steenbokfontein Seeplaas, Off the R365, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb949e39899e1ba9c854193b40478ad7cb308a09d650252b04616508e19f00a3c77edaca6a4ee26722621730228d6cd43e573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 Steenbokfontein Seeplaas Off the R365 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.167934352333 18.315452382942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang