LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Steenbokkie Nature Reserve | LekkeSlaap
+123

Steenbokkie Nature Reserve

Wildsplaas
Gastekamer 1
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Gastekamer 1 het 2 bal-en-klou enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met 50 kanale en 55 klankkanale. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area. Die kamer word op versoek skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekamer 2
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Gastekamer 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer het lugversorging, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer word daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuisarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastekamer 3
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer is perfek vir 'n gesin van 4 en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe gebruik maak. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse in die winter, 'n TV met meer as 50 kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamer kan op versoek skoongemaak word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir gesinne of gaste met troeteldiere. Dit is 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed, 'n dubbelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe gebruik maak. Geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse in die winter, 'n TV, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kothuis word op versoek skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Jaghuis
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Jaghuis is 'n aparte plaashuis 1 km vanaf die hoofhuis en is geskik vir groepe. Daar is 6 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is 4 badkamer met 'n stort en toilet en elk, en 3 van die badkamers is en suite. Geriewe sluit 2 kombuisies, 'n gemeenskaplike leefarea, lugversorging, 'n TV en 'n binnebraai in. Die huis kan op versoek skoongemaak word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R826
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Kothuis 1 beskik oor 2 aparte slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n vrieskas. Die kothuis is toegerus met lugversorging en 'n TV met DStv. Geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse in die winter, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat braai-area in. Die kothuis word op versoek skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R826
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Kothuis 2 beskik oor 2 aparte slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n vrieskas. Die kothuis is toegerus met lugversorging en 'n TV met DStv. Geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse in die winter, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat braai-area in. Die kothuis word op versoek skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3
Vanaf
Vanaf R826
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Kothuis 3 beskik oor 2 aparte kamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die 2-enkelbedkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en 'n vrieskas. Geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse in die winter, 'n TV, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kothuis word op versoek skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R755
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokkie Natuurreservaat, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6ecb9a139e89625ff23731f06104bd294ae330f2fe2698b28aaa5aba442bbf63670664305d597f36cb06e02503d3d706214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R755  per nag, vir 2 mense 369 5 1 5 Steenbokkie Nature Reserve Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -32.369940042252 22.659312676324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!