Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Giuseppe C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giuseppe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to all the fishing spots and close to town.

It was brilliant and met all our needs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you, it was lovely having you here as my guest

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Christo B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Gesin met tieners

Was 'n lekker wegbreek.

Was 'n lekker wegbreek vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bakkies E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bakkies E

Steenbras is lekker groot lokaal met goeie slaapgeriewe.

Ons was 4 dae in Steenbras en het baie lekker gebly. Alle basiese benodigdhede is daar met lekker braaigeriewe en klein tuintjie wat ideaal is vir troeteldiere. Die wasmasjien is ook 'n groot pluspunt. Die beddens is gerieflik en die hangkaste dra by tot jou gerief. Ontvangs was uitstekend en Teresa is altyd beskikbaar indien daar iets benodig sou word. Ek sal met graagte weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation se terugvoer

Good Day Mr Eksteen ,

Thank you so much for your positive feedback . We work hard to satisfy all our Guests . It was an absolute pleasure to be your host .

Thank you for choosing us , we will be more than happy to accommodate you in future .
Have wonderful day further .

Teresa

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Donovan O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice. The property needs a lot of maintenance.

Marks all over the roof from previous water leaks. Bathroom wasn't clean and needs the shower to be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Donovan,

Thanks for your review. Unfortunately, this is the challenge we struggle with here in Henties. The constant damp and wet climate. Can assure you we have tried to fix the leaks and had the place repainted recently. We always do a thorough clean after every guest has left. Unfortunately, it's not so easy just to remove a shower place because of one unhappy guest. The shower place may not be modern but it works perfectly fine. I had no bad reviews on my 2 bedroom regarding these problems you have mentioned, you are the first. But thanks for staying with us. Keep well

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Michael W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasant stay.

For a couple it is great, but for more people it might be akward due to the unfavourable positioning of the bathroom. Also, you have to bring your own towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandre L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre L
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, perfek vir wat ons nodig gehad het!

Enigste ding wat bietjie gepla het, is daar is geen oond of stoof nie. Gelukkig het ons 'n gasstofie gehad aangesien ons die vorige aand gekamp het. Buiten dit is daar niks waaroor ons kan kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation se terugvoer

Good day Jandre, glad you had a good comfortable stay. Our 1 bedroom is more equipped for the overnight guests or is only staying a short while. The 2 bedroom is therefore more equipped with a stove /oven.

But thank you for bringing this to my attention. Each and every guest has different needs. I'm definitely going to put a small gas /electric oven in the 1 bedroom for future guests who might be needing it. I would like to keep everyone happy at the end of the day.

Thanks for supporting us. Hope to see you soon.

Teresa

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Lekker stil plek. Jy kry waarvoor jy betaal, lekker ligging en stil met min rondlopers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation se terugvoer

Hello Nico, thanks so much for the positive feedback. It was a pleasure having you here as guests.

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Adrie O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie O
Saam met vriende

Lekker goedkoop en veilig.

Ek het geen probleem met huis Steenbras gesien nie, behalwe dat die stoele gebreek was, maar by huis Galjoen was daar heelwat. Geen hangkas, geen spasie eers vir 'n tas in die kamer nie, geen trek van vars lug in kamer nie, wat dit ongelooflik warm, bedompig en ongemaklik gemaak het. Die waaier maak nie eers 'n verskil nie. Die kamervenster maak oop in die leefarea wat dan ook geen trek deur die vertrek maak nie. Die stort het geen waaier wat bedompigheid uittrek nie. Die plek bly warm en bedompig. Die toilet se venster maak oop op die kombuis regoor die stoof. Geen bakke om slaai in te maak nie. Die oondpan pas nie eers in die vuil oond nie. Opgesom: Definitief nie vir sensitiewe gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation se terugvoer

Hi Adri,

Thanks for your review, sorry to hear about this. I did ask you if you would like a cupboard in your room for your stay, which I got no response from you?

The chairs was Not broken it was just a little wobbly, which I took and fixed for you the same day.

February month has been a very hot and humid time in Henties Bay, unfortunately I cannot control the weather.

Regarding the slaai bakke, this is a self-catering accommodation. There is basic itinerary in the flats. If you asked for a slaai bak I would of given you one no problem.

The flats are cleaned thoroughly everytime before guests arrived and left spotless. Unfortunately I did not receive it back the same way after you left.

I will not elaborate on this to avoid you the embarrassment.

But thanks, I will accept this as good criticism.

Sorry once again for the inconvenience caused.

Have a lovely day.

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Pavel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pavel B
Saam met vriende

Fantastic place near the beach.

Owner is great and we had anything we needed, we will definitely be back again. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you so much the compliments, it was a pleasure having such wonderful guests all the way from Europe.
Hope to see you guys soon again.

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Jacobus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met vriende

Baie lekker kuier.

Gasvry ontvang en Teresa was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation se terugvoer

Thank you, looking forward to seeing you again.

Steenbras & Galjoen Self-catering Accommodation
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marsbanker 465, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60d0ff508af61c8ad421fa1756138b7a51498863652f50f72d9d775e2e490d53626cd33602047fcf459618a9d3e8df9280d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 465 Marsbanker Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.112053188726 14.273555161991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem