Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stel26 Guest Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 26, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Stel26 Guest Room is 'n knus eenheid in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin.

Die eenslaapkamer-eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 volwassenes op 'n dubbelbed. Daar is ook slaapplek in dieselfde kamer vir nog 2 kinders. Let asb. dat die eenheid egter nie vir 4 volwassenes geskik is nie. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Addisionele geriewe sluit 'n TV met die volledige DStv-pakket en gratis WiFi in.

Daar is 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eienaar het 2 klein hondjies en 'n mediumgrootte hond op die perseel, maar die eenheid is apart van die hoofhuis en heeltemal privaat.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Bloemfontein Gholfklub, Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat en Preller Square in. Daar is ook talle restaurante en winkelsentrums in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Stel26 Guest Room sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Stel26 Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • Van der Stel-straat 26, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Stel26 Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 26, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5e06f9af0794ee8e2adea26f4e22e190269ee31e862f56f937efd0e7e806ec790cf977d445a791f16e26d7e9ec512ea07b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 26 Van der Stel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0943495 26.205774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem