Stella Maris 44 Vakansie Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel is in Amanzimtoti en het 'n see-aansig en slaapplek vir 6 gaste.

Die woonstel is op die vierde verdieping en het see-uitsigte, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en 'n balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Beddegoed word voorsien en 1 keer per week omgeruil. Gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Geriewe in die kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware in. Gratis koffie- en teemaakgeriewe word met aankoms voorsien. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, DVD-speler en 'n kis vol speletjies, DVD's en boeke.

Rook is verbode in die eenheid, maar gaste kan wel op die balkon rook. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. 'n Enkelparkeerplek is beskikbaar en 'n ekstra parkeerplek is op versoek beskikbaar.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n waskamer. Die woonstel is stapafstand vanaf die hoofstrand en net 'n kort entjie se stap vanaf talle winkels, restaurante en vermaak in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Stella Maris 44 Vakansie Woonstel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stella Maris 44 Vakansie Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za