Stellenberg Guest Unit
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Vanaf
R985R887 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Stellenberg Guest Unit bied veilige, gerieflike oornagverblyf in die rustige Kaapse voorstad, Durbanville. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en is vas aan die hoofhuis.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders op versoek, of 3 volwassenes en 1 kind.
Daar is 'n sitkamer met ‘n enkelbed en 1 slaapkamer met ‘n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Matrasse kan vir 2 kinders op versoek voorsien word.
Vars linne, handdoeke, ligte happies in die yskassie en toiletgeriewe word voorsien.
Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, skoonmaakdiens, gratis, onbeperkte en vinnige WiFi en veilige parkeerplek in.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville Gholfklub, die Galileo Opelug-filmteater, Durbanville se wynlandgoedere, die GrandWest Casino en die Tygervallei Winkelsentrum in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Uanita/Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Stellenberg Guest Unit het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenberg Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap