Stellenberg Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nancy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 123
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Zuria L - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Dwain D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerieflik.
Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en sentraal.
Marita G - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Lees meerNicolette O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jacqueline M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
Truida C - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat nodig is, is daar.
Eddie H - Feb 2024
Algehele gradering
Huislik, gemaklik. Lekker!
Lees meerIzak V - Feb 2024
Algehele gradering
Jul sien my weer!
Malcom B - Feb 2024
Algehele gradering
It was lovely and worth the price.
Liesel L - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful view, safe environment.
Anton Z - Jan 2024
Algehele gradering
Puik.
Wilhelm En Jackie B - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflike oornag-stop en ons is op kort kennisgewing geakkommodeer.
Gideon V - Jan 2024
Algehele gradering
Oud en kort aandag, stoele baie ongemaklik.
Jackie H - Des 2023
Algehele gradering
Besides the above we had a pleasant stay.
Lees meerMadrie P - Des 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Carine H - Des 2023
Algehele gradering
Die plek was baie gerieflik, skoon en het veilige onderdak parkering.
Thew V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Baie netjies en skoon.
Hendrik S - Okt 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam en het aan al ons verwagtinge voldoen.
Ronald L - Sep 2023
Algehele gradering
Naweek verblyf.
Jannie S - Sep 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer terugkom vir oornag of 'n paar dae.
Irma F - Aug 2023
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Helene B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Henrike M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Maximillian O - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect.
Jaco S - Mei 2023
Algehele gradering
Het ver gery om 'n dokter te sien.
Cari V - Apr 2023
Algehele gradering
Was heerlik.
St D - Apr 2023
Algehele gradering
Definitief sal ek aanbeveel. Baie lekker plek om te bly en skoon en netjies.
Landie F - Apr 2023
Algehele gradering
Ons is puik ontvang. Kommunikasie was voor die tyd ook puik.
Natasha F - Apr 2023
Algehele gradering
Super friendly hosts! Beautiful area.
Antoinette E - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties, baie netjies en goed toegerus.
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Hugo S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie goeie prys vir 'n ruim eenheid.
Jean V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die woonstel is ruim en netjies.
Desiree J - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Desre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike rustige verblyf.
Marisa R - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed genoeg.
Christelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige, veilige, netjiese verblyf met 'n vriendelike atmosfeer en eienaars. Naby winkelsentrums, eetplekke en maklike toegang tot die N1. Sal beslis weer daar bly.
Tercia J - Jan 2023
Algehele gradering
Pynlik netjiese verblyf, en veilige parkeerplek. Die selfsorgeenheid ten volle toegerus.
Cindy P - Des 2022
Algehele gradering
The location suited us and we were very comfortable.
Keith B - Nov 2022
Algehele gradering
Calm, peaceful breakaway from daily routine without having to travel.
Immo B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik, alle geriewe was netjies en bruikbaar.
Gene O - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker ruim en gemaklik.
Rhoda H - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Alida C - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Adele E - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Marinda M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig, kon lekker ontspan.
Ivonne B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Edwin P - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf en beslis waarde vir geld.
Christelene W - Mei 2022
Algehele gradering
Ons verblyf by Stellenberg Lodge was baie aangenaam.
Suzan S - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anton S - Feb 2022
Algehele gradering
Feel at home.
Karin B - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, rustige verblyf met alles wat nodig is.
Micaela O - Feb 2022
Algehele gradering
Very welcoming and friendly.
Sonja B - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, veilige en baie stil area
Casper Jan Hendrik K - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Teresa D - Nov 2021
Algehele gradering
Susters kuier in die Kaap
Teresa D - Nov 2021
Algehele gradering
Familie saamtrek in die Moederstad
Jd P - Okt 2021
Algehele gradering
Nice
Marlon B - Jul 2021
Algehele gradering
Flinke diens, no fuzz. Heerlik gekuier daar.
Jon F - Jul 2021
Algehele gradering
Peaceful and private.
Susan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim, rustig en veilig.
Mariska B - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Lizelle V - Feb 2021
Algehele gradering
Very good.
Lesley R - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable
Jon F - Aug 2020
Algehele gradering
Pleasant and relaxing.
Michael B - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Carine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en heerlike ruim eenheid.
Jo-mari R - Feb 2020
Algehele gradering
Ek bly altyd hier wanneer ek Kaap toe gaan.
Lieschke V - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie netheid en spasie.
Retha M - Feb 2020
Algehele gradering
Dit is vir my baie belangrik dat akkommodasie netjies en skoon moet wees.
Elize R - Jan 2020
Algehele gradering
Die woonstel was uiters netjies en gerieflik.
Zaaiman S - Nov 2019
Algehele gradering
Geriewe netjies en voldoende.
Clint G - Nov 2019
Algehele gradering
Super netjies met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.
Julius K - Okt 2019
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf.
Elize V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was alles wat ek nodig gehad het.
Callie R - Jul 2019
Algehele gradering
Eenheid was netjies maar koud.
Stellenberg Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is ongelukkig nou in die koudste tyd van die jaar en dit is hoekom ons ekstra komberse in die eenhede sit. Al ons informasie van waar om die sleutel te los, is opgeplak in elke woonstel. Van ons kant af moet daar geen verdere aftrekkings wees van Lekkerslaap nie en die beste is om op te volg met hulle.
Ellen O - Jun 2019
Algehele gradering
Ideale verblyf vir Durbanville-besoek.
Jeandre M - Apr 2019
Algehele gradering
Ons was baie beīndruk met die akkommodasie, want dit is skoon en gemaklik met baie spasie.
Fourie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dankie Alan, ons het dit regtig geniet en sal definitief weer by julle bly.
Friedrich K - Feb 2019
Algehele gradering
Veilige blyplek.
Marian S - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike en veilige verblyf.
Melvina A - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelik en verwelkomend.
Louis D - Jan 2018
Algehele gradering
Verblyf was goed.
Jo-mari R - Des 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Edwin P - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras met ruimte en ambience.
Werner B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
John J - Okt 2017
Algehele gradering
Professional service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Professionele diens.
Flink en hartlike diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marie S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, eienaars aangenaam en hulpvaardig.
Danielle K - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Natasha S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Jan O - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Martin J - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Oliver M - Des 2016
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Maeder L - Okt 2016
Algehele gradering
Ondergemiddeld.
Megan G - Okt 2016
Algehele gradering
Die verblyf het my sommer vinnig tuis laat voel.
Marina B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en privaat.
Stellenberg Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons voorsien elke eenheid met toilet papier sodra die gaste in kom, daarna moet hulle self hul eie koop. Dit is ook selfsorg eenhede en nie 'n gastehuis nie, wat beteken elke gas sorg vir sy behoeftes. Daar was ook vullis sakke langs die drom wat ons voor sien het.
Magrit B - Sep 2016
Algehele gradering
Die plek is baie netjies en skoon en die eienaar baie vriendelik.
Elizabeth R - Sep 2016
Algehele gradering
My broer en sy vrou het daar gebly en was baie tevrede en het gesê dat hulle dit sal aanbeveel.
Antonio V - Aug 2016
Algehele gradering
A very pleasant stay at Stellenberg Lodge.
Sandra T - Mei 2016
Algehele gradering
Voldoende as slaapplek.
Gene B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek
Wessel H - Jan 2016
Algehele gradering
Aangename, vriendelike gastehuis wat ruim vertrek en skoon fasiliteite aanbied.
Ronnie D - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik lekker gebly en die eenheid was skoon, netjies en gerieflik.
Annette G - Nov 2015
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf wat waarde vir geld bied.
Ben P - Sep 2015
Algehele gradering
Die dubbelbed is substandaard.
Stellenberg Lodge se terugvoer
Ek is jammer dat hulle nie lekker geslaap het nie. Die bed het 'n nuwe matras wat ons verlede maand gekoop het. Dit is n cloud-9 en dieselfde wat al die gaste huise gebruik. Ek is nie seker wat die kliënt oor die diens kon gekla het nie.
Lourensia R - Jul 2015
Algehele gradering
Baie oulike plek! Ons het lekker gebly.
Tricia B - Mei 2015
Algehele gradering
Nice area, good accommodation.
Lees meerLinda J - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
Chanel A - Jan 2015
Algehele gradering
Goed geleë, maar baie tekortkomings.
Lees meerIrene G - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Lees meerElmarie A - Okt 2014
Algehele gradering
Positiewe ervaring.
Rory L - Sep 2014
Algehele gradering
As indicated below all the boxes were ticked as excellent
Ian B - Aug 2014
Algehele gradering
Alles goed!
Bernard N - Aug 2014
Algehele gradering
Great service
Johanna G - Jun 2014
Algehele gradering
Aangenaam.
Frans G - Mei 2014
Algehele gradering
Lekker!
Rozane P - Apr 2014
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Jackie N - Mrt 2014
Algehele gradering
Very pleasant and clean
Dina L - Des 2013
Algehele gradering
Veilig, rustig en privaat.
Jo-mari R - Sep 2013
Algehele gradering
Gemaklik en sentraal geleë.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap