Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland La Pari Pari & Bay Window

La Pari-Pari Main house
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Sterland La Pari Pari is 'n lieflike Victoriaanse huis met slaapplek vir 9 gaste in Sutherland. Verblyf word aan 5 gaste gebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 1 enkelbed en 1 driekwartbed, die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Elke kamer het 'n paneelverwarmer, 'n elektriese kombers en handdoeke. Die 2 badkamers het elk 'n stort. Die huis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, oond en 'n binnebraai toegerus is. Die sitarea het 'n TV en 'n kaggel. Buite is daar 'n ingeboude braai onder die bome. Sterrekykgeleenthede word byna elke aand tussen 20:00 en 22:00 aangebied, maar bespreking is noodsaaklik. Daar is ook 'n indrukwekkende fossielversameling en 'n kundige gids om alle vrae te beantwoord. ’n Kort lesing word gegee, waarna gaste na die 6 11 duim-teleskope geneem word. Besoekers kan 'n draai by die NG Kerk maak, die NP van Wyk Louw-museum en die sterrewaghuis besoek om die grootste teleskoop in die Suidelike Halfrond te besigtig, of die skilderagtige Oubergpas ry. Van die wonderlike staproetes is die kortste 3 km.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die bespreking moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Neem asb. kennis dat die vulstasie tussen 07:00 en 19:00 op Sondae oop is. Gaste word gemaan om voor 19:00 op 'n Saterdag hulle motortenke vol te maak indien hulle van plan is om die volgende oggend te ry.
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R300.00.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
La Pari-Pari Bay Window
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bay Window is 'n aparte kamer van die hoofhuis met sy eie kombuisie en en suite-badkamer. Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die slaapkamer langsaan kan bygevoeg word vir kinders of vriende.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die bespreking moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Neem asb. kennis dat die vulstasie tussen 07:00 en 19:00 op Sondae oop is. Gaste word gemaan om voor 19:00 op 'n Saterdag hulle motortenke vol te maak indien hulle van plan is om die volgende oggend te ry.
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R300.00.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2815c503145a306c8b5a1aa9e82655b43f92e0d5389f73f958849b1ef76773a442b5b40182e4365dc3c862265e3c14d1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 3 Basson Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398395433608 20.659144699639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem