Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland La Pari Pari & Bay Window

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 148

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Sterland La Pari Pari & Bay Window
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Malvena C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malvena C
Saam met eggenoot / lewensmaat

N heerlike warm kuier plek.

Ons het 'n wonderlike gesins- en familienaweek gehad. Saam gekuier om vure in en om die huis. Baie mooi versorgde tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Malvena, u doen ons hart goed om te hoor dit was `n vreugdevolle naweek!
Maak weer so!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S
Saam met vriende

Lekker rustig.

Baie rustige, stil dorpie. Tyd om af te skaal en net die rustigheid te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Danie, dis gaaf om te hoor u kon die vrede van die Karoo ervaar.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Alroy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alroy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkomodasie was gerieflik en die koue was glad nie so 'n uitdaging nie, want kamers word goed verhit.

Kamers het muurvewarmers en elektriese kombers. Eienaar bied ook sterrekyk aan, al is dit teen 'n koste en dit was asemrowend om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Alroy, dankie dat u die koue op so `n mooi manier aanvaar het en natuurlik ook die pragtige naghemel met die sterrekyk kon ervaar.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Maryna B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oorslaap tussen reise. Inklok en uitklok was gerieflik en maklik. Huis in stil, goeie area geleë.

Netjiese huis met gemiddelde selfsorg geriewe. Die slaapkamers is goed ingerig met elektriese komberse vir koue winteraande. Maak seker om eie kaggelhout saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Maryna, baie dankie dat u die besoek geniet het. Maak weer so.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Anneldi M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneldi M
Gesin met tieners

Lekker warm, knus, veilig, gesellig, skoon en netjies.

Ons het so lekker gekuier, baie dankie Jurg. Alles wat nodig is was daar. Lekker warm komberse vir die sneeu-koue, verwarmers teen die mure, ekstra fleecy komberse vir elke bed. Lekker handdoeke, skoon linne en 'n ou plaashuisgevoel. Genoeg proppe vir selfoon chargers en 'n prop naby die spieël vir haardroërs wanneer nodig. Die dubbelkamer met en-suite badkamer is ruim, met die aangrensende kamer wat 2 driekwart-beddens in het, was perfek vir ons gesin met 2 dogters. Die ander kamers is net so mooi, lekker kuier-vertrek en 'n cosy kombuisie. Ons het die sneeu beleef en dit was natuurlik 'n bonus. Jammer ons kon nie die sterre saam met jou kyk nie Jurg, ek hoor dit is 'n absolute moet. Ons sal maar volgende keer wanneer ons daar is. Ek sal regtig Sterland La Pari Pari aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizbe B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizbe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige ruim huis met al die nodige fasiliteite.

Net 'n voorstel, droë kaggelhout op die perseel sou baie welkom wees, want Sutherland is baie koud in die winter. Jy kan nie sonder 'n kaggelvuur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Lizbe, dankie dat u Sutherland besoek het en ek gee aandag aan u versoek.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Elna P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike akkommodasie.

Ons het heerlik oorgeslaap in die groot huis. Dit is 'n bonus dat die eienaar ook die aanbieder van die Sterland-sterrekyk is. Die sterrekyk en oorslaap was 'n goeie ervaring en word aanbeveel vir iemand wat van die platteland hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricky N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky N
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Ek sal La Pari Pari aanbeveel. Ruim akkommodasie en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Ricky, dis goed om te hoor u het die Karoo verblyf geniet.
Ons sien uit na u volgende besoek!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayson O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jayson O
Besigheidsreis

Well equipped house close to the centre of town but nicely off the main street.

Quite expensive for one person but a very nice property. Comfortable bed, good hot shower, full kitchen available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

You had the whole house to yourself and yes, it will be a bit more expensive. It is good to know you enjoyed the hot shower - come again and stay longer.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Verblyf baie netjies en gerieflik. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Ons is saam bly met u dat die Karoo uitstappie die moeite werd was. <aak weer so `n plan en kuier selfs langer.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Dirk U - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Gesin met tieners

Netjies verblyf in selfsorghuis met sterrekyk.

Lekker gebly, en wat voordelig is, is die feit dat die eienaar, Jurg, ook die uitstekende sterrekyk aanbied by sy kampterrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Om lekker te kan oornag, is ons missie vir die gaste. Die sterrekyk maak gewoonlik die besoek besonders. Kom kuier weer.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Anel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf in Sutherland.

Heerlike, gerieflike verblyf in die dorpie met ruim kamers, skoon linne en alles wat nodig is in ‘n selfsorg-eenheid. Dit sal ‘n eerste keuse weer vir ons wees om te bly en ons beveel dit met graagte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Anel, u is ook ons nommer een gas en baie dankie dat u die La Pari Pari verblyf geniet het.
Ons sien uit na `n volgende kuier.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Zelda B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met tieners

Net 1 nag oorgebly.

Ons het net 1 nag oorgebly. Dit was lieflik en baie gerieflik. Ons het dit baie geniet om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Zelda, ons is baie bly u het die verblyf geniet - kom kuier gerus weer!!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Charles K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goeie waarde vir geld.

'n Pragtige ou woonhuis wat smaakvol ingerig is. Die kaggel was 'n wenner vir die koue wintersaand. Beslis 'n oornagplek om in gedagte te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Baie dankie dat ons u harte kon warm hou!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Gareth N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to stay when exploring Sutherland.

Lovely old characterful house which makes the perfect location to use as a base when exploring the charms Sutherland has to offer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Thank you for enjoying your stay!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Kelvin D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kelvin D
Saam met vriende

Quaint but cold.

Lovely character self-catering house, very quaint but was extremely cold for our American friends. Missed seeing the stars - it was very cloudy, brewing up for the rain and snow that followed at day later, which we also missed. Enjoyed the inside showing of the galaxy done at Sterland. Negative feedback - please ask guests in winter when they book if they want firewood and supply or collect on booking. Hunting for firewood in minus 6 degrees and then buying damp firewood which took ages to burn was not the best experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Thank you for enjoying Sutherland and so sorry to hear about the wood in town. Please come again that you can observe our beautiful Southern stars!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Viljoen V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Viljoen V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly in 'n ouwêreldse dame. Laat mens terugverlang na die 60's.

Sterland La Pari Pari is 'n ou huis met sjarme, toegerus met pragtige meubel-versamelstukke. Soos om in 'n museum te bly. Kaggel werk baie lekker. So ook die stort. Baie dankie, Jurg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Dit was ons 'n voorreg om u hier te ontvang. Kom kuier gerus weer!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Anina V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Skoon, genoeg warm komberse en goed ingerig.

Baie dankie vir die wonderlike huis wat op baie kort kennis geboek kon word. Dis baie netjies en het 'n hartlike huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilee P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilee P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly- ruim en gemaklik.

Ons het genoeg ruimte gehad. Baie gemaklik gebly. Jurg se sterrekyk is n belewenis, beslis 'n moet! Trek net warm aan in die winter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Goeie dag Marilee,

Baie dankie dat u ons gastehuis geniet het sowel as die sterre - ons voorreg om dit met u te deel!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Hermna M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die sterre kyk saam Jurg was die hoogtepunt van ons verblyf. Die plekkie is netjies en skoon.

Jurg se diens was uitstaande vandat ons hom gekontak het. Die plekkie het daai tipe old world charm. Ek sou graag langer wou oorbly, maar ons reis planne het dit nie toegelaat. Die sterre kyk saam Jurg was baie interessant en ons het dit baie geniet. Die sterre is besonders mooi in Sutherland en woorde kan dit nie regtig beskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Ons is bly u het die verblyf en ongelooflike sterrehemel van ons sterdorp en Sterland geniet het. Kom kuier gerus weer en langer.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Toerien B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toerien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Beste Toerien,

Dit was 'n voorreg om u hier te ontvang. Ons is bly dat u die verblyf geniet het.

Kom kuier gerus weer!

Groete,
Sterland La Pari Pari

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Theo K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo K

Comfortable, central, can’t go wrong with choosing La Pari Pari.

Beautiful, clean house, centrally located and perfect base to explore all that Sutherland has to offer. We can highly recommend listening to Jurg at Sterland and viewing some amazing stars, visiting the planetarium in town, visiting the SAAO and SALT and having dinner at Cluster d’Hote where we had the best lamb shank ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Thank you for the positive outlook! We appreciate the fact that you enjoyed your stay so much, hope to see you soon again.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Marius G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld.

Ruim, skoon en lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Baie dankie dat u die verblyf geniet het.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Werner G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met vriende

Ons het regtig heerlik gekuier in die pragtige huisie. Daar was genoeg spasie, heerlike wit beddegoed, genoeg verwarmers en warm komberse op die beddens was 'n treffer!

Ek sal die huis hoog aanbeveel vir enige voornemende besoekers. Dit is binne stapafstand van alles en is ook eenkant genoeg dat jy nie in die middel van alles is nie. Dit is skoon en netjies en goed toegerus met alles wat jy sou nodig hê. Die kaggel werk heerlik en die beddegoed is wit en warm genoeg. Jurg en sy span se gasvryheid is voortreflik en die administrasie weldeurdag. Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Ons kom vir seker weer. Groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Baie dankie dat u ons gastehuis geniet het. Kom gerus weer kuier.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Rose J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, stil en rustig.

La Pari Pari is 'n pragtige ou huis met al die nodige noemenswaardighede nodig vir 'n paar dae weg (al wat ek nie kon vind was 'n 2 punt-muurprop vir my foon, maar kon dit dalk net mis gekyk het). Ons was net 2 mense, as julle meer is neem net in ag daar is een badkamer, maar soos genoem dit is 'n ou huis. Dit area is stil en rustig en vat mens net so bietjie terug in tyd. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Murray V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Murray V
Saam met vriende

Netjies. Kraakvars beddegoed. Bietjie onprakties met een badkamer.

Netjiese verblyf. Sou graag wou kaggel maak na die sterrekyk. Hout sou 'n blink gedagte wees (veral vir die prys per kop). Voorsien buitedeur sleutels van kamers en verhoed dat 'n mens deur 'n ander ou se kamer loop. Koffie/tee/suiker welkom in die kamers. Melk sou welkom gewees het. Elektriese komberse was heerlik. Dankie vir die muurpanele wat aan was by aankoms. Sal in die somer weer kom kuier as als blom en groener is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Alhoewel daar in elke kamer `n ketel, koffie ens is, is die melk in die yskas.Ons lig ons gaste in om hout te kry as hul wil vuurmaak.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Andrew M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M
Saam met vriende

Baie lekker.

Alles was skoon, netjies en smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwen B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen B
Saam met vriende

'Home from home'

Baie aantreklik, skoon en gerieflik. Goed geleë, in middedorp. Wonderlike vuurmaakplek om by te kuier - vrieskoud gewees buite! Verwarmers in al die kamers ook baie welkom. In een woord - 'stunning'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Ons is bly u het die verblyf geniet!

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Jacques V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met vriende

Plattelandse gasvryheid.

Ons het slegs een aand oornag in La Pari Pari terwyl ons saam met BMW ons "winter ride" gedoen het. Die eenheid was baie netjies en skoon. Ons het nie baie tyd daar spandeer nie, maar met ons aankoms was die verhitters klaar aan en die plekkie was "cosy and inviting". Ons ontbyt was by die Whitehouse gewees as deel van die pakket. Ons sal beslis weer La Pari Pari bespreek vir volgende jaar se "Winter ride". Baie dankie Jurg vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sterland La Pari Pari & Bay Window se terugvoer

Dankie vir u resensie, ons wil graag hê dat ons gaste ons met warm harte verlaat, kom kuier gerus weer.

Sterland La Pari Pari & Bay Window
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2815c503145a306c8b5a1aa9e82655b43f92e0d5389f73f958849b1ef76773a442b5b40182e4365dc3c862265e3c14d1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 3 Basson Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398395433608 20.659144699639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem