Sterretjie and Klein Sterretjie
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 3, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sterretjie en Klein Sterretjie bied lieflike selfsorgverblyf in Mosselbank, Paternoster net 150 m van die strand af.
Gaste kan tussen Sterretjie met slaapplek vir 8 gaste en Klein Sterretjie met slaapplek vir 4 gaste kies. Sterretjie is 'n dubbelverdieping-eenheid en beskik oor 4 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed, dubbelbeddens en enkelbeddens, asook 3 badkamers met baddens en storte, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea.
Klein Sterretjie, wat op die eerste verdieping is, beskik oor 2 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.
Paternoster bied verskeie restaurante en kafees en gaste kan perdry, visvang, met 'n kajak roei, na walvisse en dolfyne kyk, voëlkyk en tussen Julie en September blomme kyk. Gaste kan ook die Kaap Columbine-Vuurtoring of die Weskus-fossielpark besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 750
Jaar gelys 11
Ligging
- Mosselbankstraat 3, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sterretjie and Klein Sterretjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 3, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom