Stevenski's Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ina G - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed genoeg vir oorslaap.
Busby R - Jun 2018
Algehele gradering
Value for money.
Stevenski's Guesthouse se terugvoer
Thank you Busby, I trust you've enjoyed your weekend. We hope to see you soon.
Regards,
Anita
Andries J - Jun 2017
Algehele gradering
Lekker gebly vriendelike ontvangs, baie nice.
Hermano T - Des 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en deurentyd 'n wonderlike blyplek.
Stevenski's Guesthouse se terugvoer
Goeie dag,
Dis voorwaar 'n riem onder die hart om sulke gevleuelde woorde van Stevenski's Gastehuis en personeel te hoor.
Ons strewe is om die gas se verwagting te oortref.
Groete
Anita
Johan M - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en tuis laat voel.
Stevenski's Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Johan,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit motiveer almal hier by SGH om net hoër te strewe.
Groete
Anita
George L - Jul 2015
Algehele gradering
Alles was eersteklas!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardekoolsingel 2, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo