Stilbaai-Wes Akkommodasie by Stilbaai Stilheuwels | LekkeSlaap
+58

Stilbaai Stilheuwels

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Muirstraat en Hoofweg, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Stilbaai Stilheuwels vorm deel van die Stilheuwels-kompleks in Stilbaai en bied netjiese selfsorgverblyf wat loopafstand van die strand en hawe is. Die kompleks grens aan die Skulpiesbaai Natuurreservaat in Stilbaai.

Dié groot meenthuis beskik oor 3 slaapkamers en ’n en suite-badkamer met ’n bad, wasbak en ’n toilet en ’n tweede badkamer met ’n stort, wasbak en ’n toilet en ’n aparte gastetoilet op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n solderbed vir ’n kind.

Die kombuis is met ’n skottelgoedwasser,, mikrogolf, wasmasjien en ’n oond toegerus. Handdoeke en vadoeke word nie voorsien nie. Die balkon het ’n Weber-braai en daar is ’n gasbraai in die tuin.

Die eenheid het 3 verdiepings en het heelwat trappe wat nie vir klein kinders of ouer mense geskik is nie. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Stilbaai Stilheuwels sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Stilbaai Stilheuwels
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • H/v Muirstraat en Hoofweg, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stilbaai Stilheuwels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Muirstraat en Hoofweg, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7ZpRoNQXAcKmbN6Rj4CHMerI0G5KcXu3APzOYgoV4DhogP8DM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 6 persone) 10 5 1 5 Corner of Muir and Main Roads Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.385697321123 21.420521256414
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za