Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Still Waters

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is 'n streng geraasbeleid. Moenie raas of harde musiek speel nie, veral nie ná 21:00 op die dek nie.
Slegs die aantal gaste wat bespreek het, word toegelaat om die geriewe te gebruik. Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy reëlings vooraf getref is.
Meld enige stukkende of beskadigde toerusting aan sodat dit so gou moontlik herstel kan word.
Die verblyf sluit nie die motorhuis, die area buite die anneks of die boonste kantoor in nie. Daar is egter parkeerplek vir 2 voertuie in die oprit, asook in die straat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cliffstraat 27, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67199e63bbfc0b350285e6718d8cfac9e6610b3279e75c28e7cb75d19ecdaf63d5ba79b41452a885913baddf5bbd7f45e444?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 27 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.551639848776 19.370595693588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem