Stokkies Draai Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Henko Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Dawn W - Apr 2024
Algehele gradering
Ons nuwe beste gastehuis in Kathu!
Allister M - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens. Mooi en lekker groot kamers.
Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Allister. Baie, baie dankie vir jou terugvoer nou en toe. Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem en moeite gedoen het om dit te doen. Oral waar ons kan, wil ons graag probeer verbeter, dus weereens, baie dankie!
Mooi dag en vriendelike groete, Amanda.
Lindie R - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Lindie
Groot waardering, kom kuier gou weer.
Stokkiesdraai Groete
Hester
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Nicolette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was lekker en ontspannend. 'n Mens kry die Karoo tipe gevoel.
Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Nicolette vir die terugvoer. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Ewald L - Des 2022
Algehele gradering
Kamer was teleurstellend.
Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer
Hallo Ewald, baie dankie vir die terugvoering, die plafon is reeds herstel op Dinsdag 27 Desember 2022 toe die maatskappye oop gemaak het na Kersfees. Die kamers word uitgevee en gemop voor enige klient inboek, so dankie vir die laat weet ek sal dit opvat met die algemene werkers. Spinnekoppe is ongelukkig nou 'n natuur ding wat ons nie heeltemal kan voorkom nie, maar ons verwyder en maak dood en spuit gif, jammer vir daardie ongerief. Weereens baie dankie vir die terugvoering ons sal verbeter en aan die negatiewe werk.
Fikile M - Nov 2022
Algehele gradering
Stay was comfortable.
Mary V - Okt 2022
Algehele gradering
Comfortable and clean, thank you.
Nicolette H - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Johanna G - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike bed, dis wat die meeste tel (vir ons) in 'n gastehuis.
Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer
Hi Johanna
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer by Stokkiesdraai te sien.
Groete
Ian H - Feb 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Hannelie W - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, lekker ontbyt, fantastiese badkamer en lekker groot stort.
Tersia A - Des 2021
Algehele gradering
Uitmuntend!
Christo V - Nov 2021
Algehele gradering
Kamer netjies en skoon en baie mooi. Beddegoed uitstekende kwaliteit
Magda-marie J - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense by 'n baie mooi plek.
Josias V - Aug 2021
Algehele gradering
Die gasvryheid is top gehalte, Tannie Vickey se kookkos ongelooflik.
Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer
Dis altyd lekker om sulke resensies vanaf kliente te kry. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Ons hoop om julle gou weer hier te huisves.
Ons gaan ook definitief daarna kyk om Supersport 1 by te voeg vir ons toekomstige kliente.
Hannes H - Apr 2021
Algehele gradering
Nie ons beste ervaring van Kathu nie.
Lees meerStokkies Draai Gastehuis se terugvoer
Good Afternoon Hannes,
We would like to thank you for your feedback as we do believe that any sort of feedback is helpful for us to improve where necessary.
We do humbly apologize for this experience you had within Kathu as well as within our guesthouse. However we do hope that we can rectify this with you as far as possible.
I would like to take the time to also address your concerns particularly;
1.) feeling of safety: We do understand that being in a "safe area" is not quite enough to have the feeling of being safe - As management received the feedback from Marinda we have already jumped on top of improving in this instance- it was mentioned that our parking within our property requires more lighting- which we are in the process of doing.
We are having cameras installed all around the vicinity as well
2.) We deeply apologize to you as our guest for the feeling that we have allowed you to leave with - once again we can only hope to have the opportunity to mend this relationship and impression - We are also well in the process of setting up on-site staff quarters so that we can have a staff member on the premises at all times - currently we understand very well how important this is particularly & in order to offer our guests our absolute most and full attention.
The images that are seen of the animals are on our Hangar space (Which is the farm feel you may be referring to) on the property directly next to the guesthouse - We have a golf cart to take guests to this area to enjoy, to see and pet the animals. This is to be arranged beforehand which also should have been brought to your attention from our staff's end - for this we once again apologize feeling that you were misled.
Once again however thank you for this feedback - as we are here to listen & use this to improve our establishment at all costs as well as have our guests leaving feeling positive & having had a good experience with us.
Elaine N - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelik, aangenaam, behulpsaam.
Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer
Beste Elaine,
Baie, baie dankie dat julle ons gekies het om by te bly. Ons gaste is vir ons baie spesiaal en dit was n groot plesier om jou tuis te laat voel.
Groete
Susan en personeel
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hotazel- en Deben-weg, R380, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom