Stone-Fly Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
CE Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 201
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Anneline D - Des 2023
Algehele gradering
Dit is 'n netjiese oulike plekkie.
Ludri L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en heerlik geslaap, sal definitief weer daar oorbly.
Christo B - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek vir 2.
Amanda H - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, net die aand was 'n probleem.
Alicia L - Apr 2023
Algehele gradering
Had a wonderful stay.
Leon R - Jan 2023
Algehele gradering
Nice venue, but lacks a bit of customer care to have a good experience.
Lees meerM-j P - Nov 2022
Algehele gradering
Was ruim en pragtig, net hopeloos te kort.
Andriesa T - Okt 2022
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies en skoon, maar baie teleurgesteld vir die waarde vir geld.
Lees meerHester B - Aug 2022
Algehele gradering
Nie te wonderlik nie.
Christo B - Aug 2022
Algehele gradering
Vreeslike rustig en gemaklike plek.
Gertha L - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Belinda L - Jul 2022
Algehele gradering
Koud maar lekker.
Liezl V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker so deur die loadshedding.
Frikkie D - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker.
Cheyne O - Mrt 2022
Algehele gradering
Cosy and relaxing.
Anel T - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Stephane C - Mrt 2022
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Werner S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het die tyd by julle geniet.
Egmondt B - Apr 2021
Algehele gradering
Vinnige wegbreek.
Gabor N - Mrt 2021
Algehele gradering
Very friendly, excellent value.
Rickus R - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig atmosfeer, uitstekende kliënte-diens, pragtige blyplek & 'n moet probeer
Cecil O - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker, met lekker reënerige weer.
Stephan R - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Shané G - Jun 2019
Algehele gradering
Lieflik.
Ben B - Apr 2019
Algehele gradering
Plesierig
Chantelle H - Mrt 2019
Algehele gradering
Oulike, netjiese plekkie.
Carmen M - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Thea P - Feb 2019
Algehele gradering
Eenkant, uit die geroesemoes, heerlik privaat.
Charindi V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie nice.
Nadine L - Okt 2018
Algehele gradering
Ligging baie sleg.
Trevor C - Sep 2018
Algehele gradering
Great and stylish. Very comfortable.
Giel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, geen kamerdiens.
Isabella H - Aug 2018
Algehele gradering
Glad nie waarde vir geld nie.
Lees meerRudie K - Aug 2018
Algehele gradering
Ligging is nie goed nie!
Hanlie D - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik maar bietjie duur vir ligging en in vergelyking met ander plekke.
Landi S - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en smaakvol.
Cathleen C - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was fantasies!
Peter T - Jul 2018
Algehele gradering
Bad location.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Pieter B - Jun 2018
Algehele gradering
Beslis nie waarde vir geld nie.
Johan D - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies.
Charmaine L - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim en skoon verblyf.
Tom N - Des 2017
Algehele gradering
Dit was beter as verwag as eerste indruk, wanneer jy die plek sien en wat jy binne kry is nie dieselfde.
Lees meerZanthia C - Nov 2017
Algehele gradering
Good value for money and ideal for a short stay.
Marié K - Nov 2017
Algehele gradering
Aangename atmosfeer, netjiese omgewing en hartlike gasvryheid.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Mike B - Sep 2017
Algehele gradering
Nice and clean accommodation.
Rudolph W - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastic accommodation!
Kirstin W - Aug 2017
Algehele gradering
Comfortable and spacious!
Felicia K - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Louritz T - Des 2016
Algehele gradering
Great !
Pat H - Des 2016
Algehele gradering
Was 'n lekker tyd
Charles R - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Manda R - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en rustige verblyf.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Lizelle D - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon, maar het glad nie veilig gevoel nie.
Chantele S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjiese, mooi plekkie vir oornag.
Phillip M - Sep 2015
Algehele gradering
Wat 'n plesier!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sechabastraat 441, Dullstroom, 1113, Mpumalanga