Stone House Farm Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dassie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Gerhard T - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, vredevol, gemaklik.
Charl B - Des 2023
Algehele gradering
Was lekker gewees.
Stone House Farm Stay se terugvoer
Hi Charl
Thank you very much for the review! We really hope to see you back again!
Kind regards
Dassie
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Oppad af na die Oos-kaap.
Stone House Farm Stay se terugvoer
Hi Johan
Baie dankie vir jou review, ons hoop om julle weer hier te sien! Bly veilig en voorspoed!
Groete
Dassie
Antonie V - Apr 2023
Algehele gradering
'n Droom wat waar geword het.
Stone House Farm Stay se terugvoer
Beste Antonie,
Dit was 'n groot plesier om sulke wonderlike gaste by ons te he. Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is so bly ons kon vir julle soveel beteken en dankie dat julle ons plekkie so waardeer het. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Dassie
Lenie G - Des 2019
Algehele gradering
Boeregasvryheid en prentjie mooi.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prospect-plaas, Langs die R58, 15 km vanaf Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom