Stone Stables
Kry 40% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fonteinstraat 1925, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stone Stables is 'n ou koetshuis en oornagtronk wat uit 1925 dateer en is omskep om verblyf aan 'n gesin of 'n paartjie in Darling te bied. Die kothuis is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die verblyf is op 'n woonerf, beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders indien dit vooraf gereël word. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is ook gratis WiFi.
Die eenheid het lieflike braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Stone Stables sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Fonteinstraat 1925, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Stone Stables het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fonteinstraat 1925, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom