Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonebreaker Country Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Stonebreaker Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Fortuin B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Fortuin B
Gesin met klein kinders

Lekker man lekker.

Ons het en bly altyd lekker. Die goeie ontvangs en besorgdheid oor gaste ontvang groot aansien. Dalk vir veiligheid moet hulle kyk om by die hoofingang 'n hek te sit. Op die oomblik is dit vrye toegang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Demona Charlotte S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demona Charlotte S
Gesin met tieners

Super lekker familie verblyf.

Ons het heerlik gebly, personeel was baie hulpvaardig en het gehelp met enige ekstra versoeke van ons kant. Kamers is ruim, netjies en alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hansie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, vars.

Baie lekker. Dankie. Geen kamerdiens na nag se verblyf. Nie besef daar word nie Saterdagoggend skoon handdoeke gegee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan N

Great.

Dit was heerlik, personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Llewellyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde.

Fantastiese akkommodasie teen baie billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en mooi omgewing.

Rustige en stil oornagplek. Lieflike omgewing. Gerieflik naby aan Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid skoon lug gee jou weer nuwe energie.

Baie pragtig tussen berge omring deur skoonheid van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisbie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gebly. Baie rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly en sal aanbeveel. Die plekkie was skoon, vars en baie netjies. Die tuine is uitmuntend mooi. was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really great place to stay.

Perfect stay, very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur omgewing, lekker gebly en slaap.

Baie mooi, netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Lekker geswem in die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V
Gesin met tieners

Netjies, goeie diens, waarde vir geld.

Baie lekker, 2de keer wat ons hier bly vir Cango Marathon sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Dit was lekker en skoon. Tuine was voedsel vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren P
Gesin met klein kinders

Very inviting.

The stay was very pleasant. The accommodation was superb. Rooms were very neat and clean and welcoming. The hostess was awesome, she has a very cheery disposition and makes you feel extremely welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig!

Dit was so lekker rustig, laat aand koppie koffie op die stoep en jy hoor die natuur geluide, lekker weg van die stad geraas. Chantell se kliënte diens was 100%, ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was fantasties met die mooiste uitsig, ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Liefste Angelique,

Ons is bly dat julle die rustigheid kon geniet het wat die area bied, daar is vir seker niks beter as 'n vroeg-oggend koffie en die pragtige uitsig oor die berge en natuur nie. Puik kliënte diens is waarna ons streef en ons is verheug dat ons daarin geslaag het gedurende julle verblyf. Dit was vir ons 'n aangename tydjie om julle te kon verwelkom en akkommodeer en ons sien uit om julle weer in die toekoms terug te kan verwelkom.

Stonebreaker Country Lodge
Chanel W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel W
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die akkommodasie was baie mooi en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Geagte Chanel,

Baie dankie aan jou en jou gesin vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Stonebreaker Country Lodge
Nadeen N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadeen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Die personeel was super vriendelik, die plek was baie netjies, veilig. Dit is definitief waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Nadeen,

Soveel baie dankie vir jou moeite met die terugvoering ons ontvang. Ons is so bly om te hoor van julle aangename tyd hier by ons. Vriendelikheid en netheid is verseker waarna ons streef om ons gaste se verblyf so lekker as moontlik te maak, en ons is bly om te hoor dat ons daarin slaag. Ons hoop dat ons weer die geleentheid sal hê om julle terug te kan verwelkom.

Stonebreaker Country Lodge
Thane N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, will be back.

Clean and comfortable, better than expected, friendly staff. Great extra efforts in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Dearest Thane and partner,

Thank you for your feedback we are so pleased to acknowledge that your stay with us was better than expected. We strive to ensure clean and comfortable stays and we surely do appreciate our guests noticing our efforts. It was such a great pleasure to read your review as it gives us motivation to keep up with the great standard of accommodation that we offer. We hope to welcome you back in the near future.

Stonebreaker Country Lodge
David C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Gesin met klein kinders

Mooi en netjies.

Ek het baie lekker gebly en die uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Geagte David en gesin,

Dit is so lekker om julle terugvoering te lees en te leer van julle aangename verblyf by ons. Ons het dit net so baie geniet om julle hier by ons te kon verwelkom en ons hoop om virseker weer die geleentheid te kan he om julle weer in die toekoms terug te kan verwelkom.

Stonebreaker Country Lodge
Marone D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marone D
Gesin met klein kinders

Family stay.

I visited my family after being away overseas for 5 1/2 years and chose this location for an Easter break together. The location is breathtaking and the service from Chantelle was fantastic! Always available to answer any questions or give tips and advice about the surrounding area. Very tasty breakfast and the accommodation was very clean. I would highly recommend this beautiful, tranquil place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Marone & Family,

From the moment that you and your family have arrived it has only been an absolute great pleasure to have had the opportunity to welcome you and host you and your amazing family and we would like to thank you for choosing us in the first place and also for writing back to us your feedback truly warms the heart and the recommendation is much appreciated. I am so glad that you have decided to share this breath taking location with your family and that you could build beautiful memories with them after being away from your family for such a long time and may there be many more to come . Yes tasty breakfast, clean accommodation and fantastic service served with pride. We would love to have you back in the nearest future but up until then may the rest of 2023 be amazing as you are.

Stonebreaker Country Lodge
Isaac K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam, rustig en verfrissend.

Dit is die ideale plek vir enige iemand wat die stilte en vrede van die Karoo wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Isaac en vroulief,
Wat 'n ongelooflike groot voorreg dit was om julle te kon ontmoet- en hier by ons te kon he. Dankie vir julle mooi en opregte woorde oor die rustigheid, stilte en die vrede wat die Karoo bied en dat dit vir seker die ideale plek is vir enige een wat daarna smag. Ons hoop dat julle ons binnekort weer sal besoek, maar tot en met dan, mag die res van die jaar net kleurvol wees.

Stonebreaker Country Lodge
Irene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Irene B
Gesin met klein kinders

Ons het die tydjie daar baie geniet. Al klein probleempie was dat die area geen opvangs het nie. Sal beslis weer gaan.

Het die wegbreek baie geniet. Chantal wat ons ontvang het was baie vriendelik. Mag jul besigheid net groei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Irene en gesin, dit was beslis 'n baie groot plesier om julle te kon verwelkom en ons bedank julle ook vir julle terug skryf aan ons. Dit word opreg waardeer. Dit maak ons harte so ongelooflik bly om te weet dat julle jul tyd hier by ons geniet het en dat julle beslis terug verwelkom sal word. Ons kan nie genoeg dankie se vir die mooi wense nie, dit beteken so baie en ons hoop dat die res van die jaar vir julle net voorspoed inhou.

Stonebreaker Country Lodge
Corne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Alhoewel dit 'n ent uit die dorp is, het die pragtige omgewing, baie vriendelike ontvangs en skoon, netjiese kamer die rit die moeite werd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Stonebreaker Country Lodge bedank julle vir julle onlangse verblyf by ons en dat julle aan ons terug geskryf het. Dit is altyd lekker om sulke pragtige terugvoering te ontvang en julle kan nie meer reg wees oor die omgewing wat die rit die moeite werd maak nie want dit is een van die beste redes om ons te besoek. Ons bied natuur prag, vriendelike ontvangs om jou tuis te laat voel en die belangrikste van alles, skoon en netjiese kamers. Dankie vir julle besoek aan ons, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.

Stonebreaker Country Lodge
Dalene G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Rustig en baie om te doen in omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Geagte Dalene,
Baie dankie vir jou onlangse besoek aan ons en ook vir jou uitstekende terugvoering. Jy kon dit nie beter gestel het nie. Jy vind rustigheid hier by ons en ook die geleentheid om die omgewing te bewonder, aangesien daar soveel is om te doen en sien. Genoeg om weer aan ons 'n besoek af te le.

Stonebreaker Country Lodge
Tilla O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tilla O
Saam met vriende

Geen selfoonopvangs in die kloof nie, wat nogal sleg is vir besigheid.

Dit is 20 km buite die dorp en dit was nogal 'n groot verrassing. Geen voorsiening is gemaak vir beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Geagte Tilla,

Dankie vir jou onlangse verblyf by Stonebreaker Country Lodge en vir die tyd wat julle geneem het om aan ons terug te skryf julle terugvoering word opreg waardeer en dit is slegs deur terugvoering soos hierdie waar ons ons standaard kan behou of verbeter waar nodig. Ek is jammer om te lees van julle teleurstelling met die selfoon opvangs in die kloof. Ons het hiervoor voorsiening gemaak met n sein versterker vir gewone selfoon opvangs, maar better as dit kan ons ongelukkig nie kry nie aangesien ons gelee is in n kloof tussen die berge. Ons is alhoewel uit die dorp sowat 15km van Oudtshoorn soos ge-adverteer met die mooiste bergreekse en landerye wat die rit die moeite werd maak. Ons het reeds en is steeds besig om voorsiening te maak vir die beurtkrag aangesien elke kamer alreeds n noodlig bevat wat ook n selfoon kan herlaai. Ononderbroke kragtoevoer vir die WiFi is ook geinstaleer sowel as solar ligte rondom die lodge.

Stonebreaker Country Lodge
Ilse V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met klein kinders

KKNK verblyf.

Ons her hierdie wonderlike verblyf gebruik om die KKNK te kon beleef, dit was regtig lekker en naby die vele ander aangename plekke om te besoek. Dit was regtig baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Liefste Ilse,

Ons is so bly dat julle gekies het om by Stonebreaker Country Lodge te bly gedurende julle besoek aan die KKNK. Dit is so n groot plesier om te weet dat julle n wonderlike tyd by ons gehad het en dat julle die aktiwiteite en attraksies in die omgewing kon geniet het aangesien hier soveel is om te doen en sien. Ons hoop dat ons weer gou die geleentheid sal kry om julle terug te kan verwelkom.

Stonebreaker Country Lodge
Henko K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kamers en baie skoon.

Chantell by Stonebreaker Country Lodge is briljant die eienaar moet aan haar vasklou. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Dierbare Henko,

Baie dankie vir julle onlangse verblyf by ons en vir die tyd wat julle geneem het om aan ons terug te skryf, dit is n groot voorreg om julle te kon verwelkom by ons en ons hoop verseker dat ons gou weer die geleentheid sal he maar tot en met dan hoop ons dat julle n heerlike 2023 verder sal he.

Stonebreaker Country Lodge
Felicity G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity G
Saam met vriende

We had a lovely, peaceful stay here, and breakfast was fantastic!

The room was clean and the views were amazing, and we could have coffee on our own private balcony/stoep overlooking the hills.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Dearest Felicity,

Thank you for your stay at Stonebreaker Country Lodge it was so lovely to meet and host you during your stay with us and I am so pleased to learn that you have a comfortable and peaceful stay with us and that you enjoyed the views and facilities we have to offer. I can surely agree that it is quit pleasant to enjoy a nice cup of coffee on your own patio/stoep overlooking the beauty the property and surroundings has to offer.

Stonebreaker Country Lodge
Hugo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Gesin met tieners

Baie tevrede met ons verblyf. Dankie.

Pragtige uitsig op die berge, netjies en vriendelike ontvangs. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Geagte Hugo en Familie,

Soveel baie dankie vir julle keuse om by Stonebreaker Country Lodge te bly en vir die mooi terugvoering wat ons ontvang het sowel as die aanbeveeling dit word opreg waardeer. Mag die res van die jaar net mooi en geseend wees tot volgende keer.

Stonebreaker Country Lodge
Philip V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Oornag.

Pragtige, netjies skoon kamer. Baie gerieflik. Chantel laat mens dadelik tuis voel. Baie aandag aan detail. Sal definitief weer bespreek en langer wil bly ook om die mooi omgewing te verken.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Dierbare Almarie,

Dankie vir die tyd wat jy geneem het om aan ons terug te skryf ons waardeer jou terugvoering opreg en dit maak my so gelukkig om te weet dat julle gerieflik gebly het en tuis gevoel het by ons want dit is presies die gevoel wat ons probeer skep en ons is so opgewonde om weer die geleentheid te kan he om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom maar tot en met dan mag julle net n ongelooflike 2023 verder ervaar.

Stonebreaker Country Lodge
Daniel V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met vriende

Beautiful resort away from the hustle of city life.

Thoroughly enjoyed the stay there. Chantell went out of her way to assist us with what we needed, thank you. Only thing I would recommend, if you could arrange a braai facility on the premises, that would be amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Beautifully said, and you couldn't be more correct Daniel. Stonebreaker Country Lodge is exactly the place where one wants to be when seeking a quiet place away from the busy and noisy city life however the surroundings still do offer activities to fulfill those who seek some adrenaline and enough to keep one busy for days. We are so happy to know that you enjoyed your stay with us as much as we enjoyed having you stay with us, it is however unfortunate that you couldn't enjoy a braai. We know we have everything else in place, the view, the peace, the comfortability the star-studded skies at night, a sparkling swimming pool, and Karoo hospitality. It is our goal to ensure braai facilities for all guests to enjoy and we hope to be able to offer that to you with your next visit but up until then may the year ahead be bright and blessed for you and your friends.

Stonebreaker Country Lodge
Hannes J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in die natuur.

Chantell en Colin het ons baie welkom laat voel en is bereid om daardie ekstra myl te loop vir hul gaste. Baie oulike mense! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Hannes,
Ons stap baie graag die ekstra myl en ons probeer beslis ons beste om al ons gaste welkom en tuis te laat voel. Dit bring eerlik soveel blydskap in ons harte om te weet dat dit raak gesien- en opreg waardeer word. Ons bedank julle graag vir julle onlangse verblyf hier by ons en ook vir die terugskryf wat verseker vir ons weer n huppel in die stap gee vir 2023. Ons hoop dat julle gou weer hier by ons sal uitkom ,maar tot en met dan stuur ons net goeie wense vir die res van die jaar.

Stonebreaker Country Lodge
Maryna P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna P
Saam met vriende

Dit was heerlik.

Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Mooiste Maryna en gesin,

Ons bedank julle vir julle onlangse verblyf by ons en ook vir die bevestiging van netheid en skoonheid waarop ons natuurlik so trots is en graag spog. Ons is so bly en opgewonde om te weet dat julle n heerlike verblyf by ons gehad het aangesien ons dit net so geniet het om julle te kon verwelkom en by ons en te kon akkommodeer en ons sal graag weer die geleentheid wil he om julle by ons terug te verwelkom en weer n aangename ontbyt te kan geniet. Wat is dan nou lekkerder as n engelse ontbyt na n heerlike nag se rus ingewag met n smaaklike boere troos en goeie geselskap.

Stonebreaker Country Lodge
Bruce M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce M
Saam met vriende

Wonderful stay, very friendly and very helpful hosts, Chantelle and Colin.

The lodge is situated between beautiful scenes, Cango, Buffelsdrift and waterfalls etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Best of the bunch,

Me and Colin truly enjoyed ever moment of hosting your lovely group of family & friends since you all bring out such a cheerful and joyful spirit which quite easily catches on to one and what a great way to not only end a year but start a new one. Bruce we are so happy and excited to know that you had a wonderful stay with us and that you enjoyed the scenery and the activities the surrounded area has to offer. We are perfectly located nearby all the attractions and the beauty the area bring and one simply can't help but to feel close to nature. We thank you for your stay and also for confirming a welcoming stay we are so eager for your next visit however in the mean time we wish you a great year further.

Stonebreaker Country Lodge
Romano C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romano C
Saam met vriende

Waarde vir geld. Puik dienste en goeie gasvryheid.

Die plek is ongelooflik mooi en so ook die uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Geagte Romano en groep,

Wat 'n groot plesier en voorreg om jou en jou groep by Stonebreaker Country Lodge te kon verwelkom. Dit was my werk om julle gemaklik en tuis te laat voel en julle het dit vir my so maklik gemaak van aankoms tot vertrek. Die vriendelikheid, opregtheid en betrokkenheid wat julle bied wys verseker dat julle regte harts mense is met wie mens so vinnig en lekker oor die weg kan kom. Ons hoop verseker om gou weer die geleentheid te kan he om julle weer by ons te akkommodeer. Mag 2023 net geseënd wees.

Stonebreaker Country Lodge
Catherine H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine H
Gesin met klein kinders

Was heerlik, skoon en aangenaam!

Het heerlik gebly, baie akkomoderend, mooi tuin, vriendelike ontvangs sal graag dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Liefste Catherine,
Eerstens wil ons se baie dankie dat julle gekies het om by Stonebreaker Country Lodge te bly en ook vir die tyd wat jy geneem het om aan ons terug te skryf. Ons is bly om te weet dat julle n heerlike en gemaklike verblyf by ons gehad het. Ons het dit baie geniet om julle hier te kon verwelkom en ons hoop om gou weer die geleentheid te he ,maar tot en met dan wens ons vir julle net alles van die beste vir die jaar.

Stonebreaker Country Lodge
Nelia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met tieners

Pragtige akkommodasie.

Chantell was uiters professioneel en baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ekstra moeite gedoen vir ons laatlam. Die enigste nadeel vir ons was dat die eenheid nie sy eie braaiplek gehad het nie, maar die gemeenskaplike braai-area was goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Ook daar het Chantell spesiaal moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Beste Nelia,

Ons bedank julle vir julle onlangse verblyf by Stonebreaker Country Lodge en ook dat julle die tyd geneem het om julle eerlike opinie te gee ons waardeer dit opreg. Dit is opregte terugvoering soos die wat dit die moeite werd maak om die extra myl paal te stap en ons het soveel blydskap in ons harte om te weet dat julle n lieflike tyd by ons gehad het en ons hoop dat ons vír seker weer so n geleentheid sal he in die nabye toekoms maar tot en met dan wens ons vir julle vir die nuwe jaar net alles van die beste hier uit die weste.

Stonebreaker Country Lodge
Carla E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ligging is uitstekend en die ontvangs was aangenaam. Die eenheid was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Mooie Carla,
Soveel baie dankie vir die aangename woorde geskryf. Dit is wragtig lekker om te weet dat julle die ligging geniet het en dat julle goed ontvangs is. Ons streef daarna om puik dienste te lewer en dit maak dit alles soveel makliker wanneer ons gaste welkom en tuis voel, en ons weet dat julle presies dit ervaar het met julle onlangse besoek en ons hoop graag om vir julle weer hier by ons te kan he. Ons wens vir julle n lieflike 2023.

Stonebreaker Country Lodge
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean, hospitable, highly recommend.

Chantell was an amazing hostess at the Stonebreaker Country Lodge. She went out of her way to make sure our stay was comfortable, that we were happy with our room and she made us feel right at home. I would highly recommend Stonebreaker Country Lodge to anyone looking to stay in a comfortable and value for money accommodation that has stunning views of their well kept gardens and mountain range. The Stonebreaker Lodge is located close to the Cango Caves, the wildlife ranch and the Karusa wine farm, which makes it the ideal place, as those are some of the main attractions in Oudtshoorn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Dearest Pieter and partner,
Thank you for your recent stay at Stonebreaker Country Lodge and also for the time that you have taken to write back to us, we highly appreciate your honest feedback. I am so happy to learn of your friendly interaction with the hostess as we enjoyed hosting you just as much as you enjoyed your stay with us. Thank you for confirming our hospitality, comfortability, location and value for money since we couldn't agree more. It is reviews such as yours that make it all worthwhile. We hope to have the opportunity to welcome you back soonest but up until then we wish you and your partner a stunningly blessed 2023.

Stonebreaker Country Lodge
Maxine D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely surprise.

We really didn't anticipate this being the best place we would stay in Oudtshoorn, but we couldn't have been more wrong. The location was wonderfully peaceful and just out of town, the drive there was beautiful, and the front desk was manned by a lovely lady who was super sweet and helpful! The place was super clean and the bed was comfy. All in all, we thoroughly enjoyed our stay and will be back next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Oh Maxine, if only you knew how happy reading this makes my heart and soul. Big thank you for being the reason. One simply just can't help but to feel peaceful with the surrounded Mountains, feeling so close to nature making the 15 km drive from town worth while offering magnificently beautiful scenes of the Karoo lands, wildlife and flora. Helpful and there to ensure that you enjoy your stay with us and you guys simply made my job easy and enjoyable since you and your partner are such a lovely & friendly couple and we would definitely love to have you stay with us again soon. May the rest of 2023 be as amazing as you guys are.

Stonebreaker Country Lodge
Chandre J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely breathtaking.

Situated between beautiful mountains, what an amazing view to wake up to. The most friendliest hostess we have ever met. Thank you Chantell for catering to our every need. We will most certainly be back️.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonebreaker Country Lodge se terugvoer

Dearest Chandre,

Thank you for choosing to stay at Stonebreaker Country Lodge, it was an absolute pleasure having the opportunity to welcome and host you during your stay. I am very pleased to note that you had a pleasant stay with us and enjoyed what the mountains and nature had to offer which I surely know will draw you back again and we are so excited for your next visit.

Stonebreaker Country Lodge
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 m van die R328 af, Stonebreaker Country Lodge, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb0f1c3236ebbf34ef70e12f813bcdb2e676b92f8082e7df2c63923c471608a6793d1fd0e9bf568c0f33b78779e12adec82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 100m from the R328 Stonebreaker Country Lodge 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.458042 22.257774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem