Stonecrop Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 7 September 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Stonecrop Lodge is 'n aardse, rustige toevlugsoord op die rand van die bedrywige dorp Witrivier wat aan Mbombela (Nelspruit) in die Laeveld-area in Mpumalanga grens. Dit is slegs 42 km van die Krugerwildtuin en 12 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af geleë. Dié aardse onderneming is ideaal vir gaste wat die Laeveld se vele besienswaardighede wil verken. Dis perfek vir ouers wat by hul kinders kom kuier wat op die koshuis is, sakereisigers of besoekers aan die Laeveld.

Verblyf word gebied in drie uniek-versierde selfsorg-ateljeewoonstelle in stalagtige-vorm en twee ruim woonstelle op die onderste en boonste vlakke van 'n afsonderlike gebou. Die 5 eenhede het elkeen 'n privaat ingang en is toegerus met al die basiese geriewe wat gaste benodig vir gerieflike verblyf.

Groot bome troon bokant die parkagtige tuin uit en bied huisvesting aan talle voëlspesies en kleiner diere soos die bloukuifloerie, Natal-fisant, nagapies en eekhorings. ’n Plonspoel en koidam bied koelte en rustigheid op warm somersdae.

Gaste kan outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid en vriendelikheid van hul gashere, Alan en Leonora.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stonecrop Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R420 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf voor 7 September 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za