Stoneridge Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stoneridge Farm is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis en dakwoonstel op 'n privaat plot naby Plettenbergbaai Lughawe, sowat 5 km vanaf besienswaardighede in die middedorp.

Die kothuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed.

Die dakwoonstel word bereik met 'n toe stel trappe en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié eenheid het nie 'n balkon of 'n buitearea nie, maar gaste het toegang tot die binnehof en swembadarea waar hulle kan ontspan en braai.

Gaste kan wyntoere, erfenisgebiede, voël- en wildsafari's geniet, óf avontuur aktiwiteite aanpak na hul die strande in die area verken het.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Baarshengel
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stoneridge Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za