LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stoneridge Farm | LekkeSlaap
+78

Stoneridge Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Stoneridge Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mandene Z - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandene Z
Saam met vriende

As jy wil rus? Is dit net die regte plek vir jou!

Die plek is vreeslik mooi, die natuur rondom die plek is pragtig. Huisies is baie mooi en netjies met alles binne in wat jy nodig het. Eienaar is baie gaaf en toegeeflik as jy enige gunsies verwag. Enigste klein probleempie is die grondpad na die plek toe maar dit is natuurlik 'n plaas!

Helga S - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S
Gesin met tieners

Farm stay.

Situated just outside Plett. Lovely farm stay.

Melissa V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Ons het dit baie geniet. Veilig en baie netjies. Sal weer gaan.

Lynette S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en baie netjies Goeie ontvangs.

Die televisie Dstv het nie gewerk nie maar die eienaar het dit dadelik kom herstel met geen moeite nie. Dit was heerlik om op die plaas te kon loop en die donkie en perde te sien. Baie skoon en 'n plattelandse gevoel gekry.

Amoré R - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoré R

'n Rustige plekkie in die natuur.

Wonderlike avontuur!

Stephanie C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie C
Gesin met klein kinders

Michele met us with a warm welcome. Our little suite was just perfect and my 2 nieces stayed with us and slept on the sleeper couch in the lounge and they loved walking around the farm in the morning and seeing the horses and baby Jesus and the donkey. A lovely spot to relax.

A lovely place far enough out of Plettenberg Bay Centre to relax but close enough to be able to enjoy the restaurants and shops.

Mark W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark W
Gesin met tieners

The rain unfortunately did not help in giving a honest opinion of the place but it was quiet, safe and a lovely environment.

Our two night stay was pleasant but I have realised I need to book a bigger place nowadays due to having a teenage daughter. The weather also put a dampener on our stay. The sleeper couch was not great but my daughter did not complain too much.

Dean K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean K
Gesin met klein kinders

Iets besonders!

Die beste van beide wêrelde: plaas en see!

Kgomotso K - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location!

Great communication with host before arrival. The loft was so beautiful my boyfriend and I didn't want to leave. I absolutely love dogs and they were all so friendly.

Lo-ann B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasver.

Ons het vir 'n maand lank op Stoneridge gebly waar ons Golden Retriever ook welkom was. Michelle is 'n ongelooflike goeie gasvrou en baie behulpsaam. Niks was ooit te veel moeite vir haar nie. Ek werk van die huis af en die WiFi het baie goed gewerk. Michelle het gesorg dat ons wasgoed gewas en gevou word, 'n diens wat ek baie waardeer het. Die eenheid was ruim, baie netjies en mooi gemeubileerd. Daar is die dierbaarste honde op die plaas, perde en in die aande was paddatjies se gekwaak heerlike musiek in ons ore.

Stoneridge Farm se terugvoer

Thank you so much for your lovely review Lo-ann. You were a wonderful guest!

Stoneridge Farm
Tanya L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya L
Besigheidsreis

Comfortable and relaxed environment.

Michelle was friendly and the room was clean and atmosphere tranquil. WiFi was a bit of a problem but overall stay was lovely. I will return there again!

Rianda M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda M
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties gekuier.

Dit voel soos 5-ster.

Clinton V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton V
Gesin met klein kinders

Easy-going life on the farm.

Stoneridge Farm was everything we wanted. Michele was extremely helpful in assisting us. As we traveled with our 2 year old son, she made sure that a camping cot was available for us. She organized to clean our room earlier so that we can check-in early to put him down for a nap. She also ensured that we were comfortable with the dogs and horses that roam freely and our family loved that! The dogs are so friendly. And the horses even come close for a cuddle. Our son enjoyed his new friends so much! We chose a smaller ground floor room so that we could have access to a small enclosed yard for play with the ball. It had a table and braai drum outside, which was great for those serene evenings. Other than that, we walked and explored the rest of the farm - great for tiring out little bodies. Although slightly out of town, it was very quick getting to where we wanted to be. We regret not exploring the places around the farm immediately. We only found Ouland Royale with its great breakfasts on our last day! Ice Dream Land was also quite the treat.

Colin P - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

One night stay - met our needs 100%.

See stars.

Maria W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria W
Gesin met tieners

Ons het as gesin rondgereis.

Dit was 'n heerlike kuiertjie gewees en die kinders het die honde en die perde baie geniet.

Christen V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek, mense en omgewing was netjies en vriendelik en sal enigetyd aanbeveel.

Stoneridge Farm is netjies, die mense is vriendelik, die ervaring was vir seker een om te onthou. Vanaf die oomblik wat ons gearriveer het, het die eienaars alles moontlik gedoen om ons welkom te laat voel, om seker te maak ons verblyf is lekker en dat ons nie probleme het nie. Ons het verskriklik lekker gebly, die plek was daagliks skoongemaak en die werkers was vreeslik vriendelik gewees. Ek sal Stoneridge vir enigeiemand aanbeveel wat in Plett sal wil vakansie hou.

Shanique F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanique F
Gesin met klein kinders

Absolute bliss! Our needs were seen too ,very very nice owners. Literally a WhatsApp away.

We were made comfortable. We enjoyed our stay. We had the best time. Clean, tidy and a lovely home.

Stoneridge Farm se terugvoer

Thank you Shanique.
You and your family were a pleasure to host.
You're welcome back at any time.
Regards,
Michele

Stoneridge Farm
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stoneridge Plaas, B27, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALV78Xlf5djYpwBALgFwF0Imvd6F31M1Ml0z3kqieR7M50gb5N4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 3) 17 5 1 5 Stoneridge Farm, B27 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.08995284602 23.318712828706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!