Storm Petrel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Storm Petrel is 'n selfsorg-tweeslaapkamerkothuis met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 slaapbanke. Dit is in St Helenabaai geleë, slegs 500 m van die see en het 'n uitstekende uitsig oor St Helenabaai en 'n werkende vissershawe.

St Helenabaai is een van die kalmste baaie in die wêreld en ook een van die grootstes, sien hoe die son oor die see opkom en gaan sak. Naby is baie veilige strande, Brittaniabaai en Hannesbaai asook myle se ongerepte strande soos jy verder noord gaan. Daar is ook uitstekende restaurante naby.

Besoekers aan die baai sluit walvisse, dolfyne en verskeie seevoëls van die arktiese en antarktiese see in. Die stil en rustige omgewing en die vriendelike plaaslike inwoners maak St Helenabaai Weskus-area 'n moet in vandag se besige wêreld vir ontspanning en vakansiehou.

St Helena en omgewing is ook bekend vir die lente se veldblomme, Postberg geleë in die Weskus Nasionale Park is wêreldbekend vir sy lenteblomme asook Darling, Clanwilliam en Namakwaland - almal 'n genotvolle dag se ry weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Storm Petrel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Storm Petrel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za