Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nora Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Amelia G - Feb 2024
Algehele gradering
Ons gaan beslis weer kom oorbly.
Storms River Guest Lodge se terugvoer
Hi Amelia
Dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer te sien en is baie bly dat julle lekker gekuier het.
Groete en 'n mooi dag. Pieter en Maria
Neevesh M - Jan 2024
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
Storms River Guest Lodge se terugvoer
Thank you Neevesh for the feedback. I'm sorry about the confusion. I think it was just a matter of a very busy period. But I am glad to hear that you had a pleasant stay. Hope to see you again. Kind regards, Maria Palm
Tracy M - Aug 2023
Algehele gradering
A beautiful clean and so comfy.
Jill H - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, just what was needed for a stay over.
Hein & Louise S - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker geëet.
Ruby P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker, aangename plek, wonderlike vriendelike mense, skoon, veiling en baie goeie geselskap.
Desmond M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie skoon,netjies plek - Nora baie vriendelik en gasvry.
Madaleen J - Des 2021
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge.
Colleen W - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam.
Eiendom is bietjie moeg, kort bietjie aandag, maar baie aangenaam. Stort in kamer 1 moet na gekyk word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Joelene M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon kamers. Ontbyt is fantasties!
Helen B - Sep 2021
Algehele gradering
Cosy, skoon, behulpsaam, gasvry.
Marius F - Jan 2021
Algehele gradering
Well worth the money and drive.
Gideon J - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Karen G - Jan 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam, fantastiese ligging,ontbyt was heerlik.
Storms River Guest Lodge se terugvoer
Hi Karen,
Thank you for your review. We are so pleased that you enjoyed your stay with us and that the children loved playing with the dogs. I am so sorry to hear about the double bed. We will definitely look into it and maybe we will have to replace. Thank you for bringing this to our attention. We hope to see you again sometime.
Kind regards,
Nora and Cheryl.
Bennie C - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Storms River Guest Lodge se terugvoer
Thank you, Bennie, for your review. It was lovely hosting you both and we hope to see you again shortly.
Kind regards,
Nora and Cheryl
Emma P - Des 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik en uit die boonste rakke.
Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
Great overnight stay.
Jeshua C - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies kamers met goeie ligging.
Koos H - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Wilmine V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Glyn G - Okt 2017
Algehele gradering
Relaxing atmosphere, helpful staff.
Storms River Guest Lodge se terugvoer
Thank you so much. It is always a pleasure for us to be of assistance to our guests, wherever we can.
Sias H - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, stil en huislik.
Kim M - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastiese ontbyt.
Meinhard V - Aug 2017
Algehele gradering
Beautiful place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek om te bly.
Gawe, vriendelike mense. Heerlike ontbyt.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Storms River Guest Lodge se terugvoer
Thank you for your kind words. We aim to please.
Kind regards,
Nora
Liesel J - Jul 2017
Algehele gradering
Geen warm water in stort.
Storms River Guest Lodge se terugvoer
Thank you Liesel, for taking the time to review your stay. I apologise for your unfortunate experience. In our defense, we were fully booked and if you were able to wait 30 minutes, the geyser would have had warm water again.
We hope you enjoyed the rest of your trip.
Kind regards,
Nora
Owner
Carike A - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Paul V - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf in groot familiekamers.
Jean R - Sep 2016
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld!
Danie En Santie O - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker geslaap met alles wat ons nodig gehad het!
Bryan G - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike oornagplek. Volgende keer bly ons langer.
Wilna E - Jul 2016
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis en aangename, hulpvaardige gasvrou.
Herculaas K - Feb 2016
Algehele gradering
Effens onveilig gevoel aangesien daar geen sekuriteit is nie.
Wieslaw B - Sep 2015
Algehele gradering
Nice but one detail was unacceptable.
Lees meerStorms River Guest Lodge se terugvoer
Dear Wieslaw,
Your feedback and comments are always appreciated to ensure quality service. I checked personally on the bathroom door of the room that you occupied and it in perfect working order. Did you maybe confuse our guest house with another?
Kind regards,
Nora Nel - Owner / Manager
Hans C - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Ruth P - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit het aan meeste van ons vereistes voldoen.
Riaan V - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustige atmosfeer.
Gommers L - Des 2014
Algehele gradering
Een hele goede gastvrouw!
Merle K - Okt 2014
Algehele gradering
Great staying here, good all round experience
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gammasi-straat 28, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom