Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid op die eerste verdieping van die hoofhuis het 'n privaat buitetrap, en 'n uitsig oor Chapmanspiek en Houtbaai in die verte. Dit huisves twee volwassenes.
Die en suite slaapkamer met koningingrootte bed, het 'n stort, wasbak en toilet. Gratis beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n klerekas, en werkshoekie met lessenaar en gratis WiFi vir gaste wat aanlyn wil werk.
Die kombuisie-cum-leefarea met groot noordelike vensters, het 'n tweeplaatgasbrander, 'n medium-grootte yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as 'n koffiemasjien.
Die eenheid front noord, wat 'n aangename temperatuur dwarsdeur seisoene veroorsaak.
Gaste kan hul etes by 'n langwerpige eettafel in die kombuisie geniet. Die kombuisie het 'n mini tuintjie met skottelbraai.
Die eenheid akkommodeer twee volwassenes.
Ons kan ongelukkig geen troeteldiere toelaat nie.
Daar is gratis parkeerplek op die sypaadjie by muurligte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Ons vra dat slegs betalende gaste die verblyf en swembad gebruik. Kontak asseblief die instansie vooraf indien u vriende of familie wil nooi om te kom kuier.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste en bure deur die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op 'n matige vlak te hou. Stil ure is van 22:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ons laat nie troeteldiere in die eenhede of enige plek op die eiendom toe nie.
Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie; gaste is welkom om buite die geboue te rook.
'n Wassery is een blok van die huis af geleë.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié B&B en suite slaapkamer met Juliette balkonnetjie is op die eerste verdieping van die hoofhuis, en word met trappe binne die hoofhuis bereik.
Daar is 'n koningingrootte bed, hoekbad, stort oor bad, toilet en wasbak, en klerekas. Die knus Juliette balkonnetjie het 'n behaaglike middagsonnetjie, en bied slaapplek vir 2 volwassenes.
Daar is ook 'n tee- en koffiehoekie met 'n ketel, koffiemasjien en kroegyskassie.
Die breë lessenaar en gratis WiFi is ideaal vir persone wat aanlyn wil werk.
'n Storyhouse-ontbyt kan op 'n skinkbord in die kamer bedien word en is by die prys ingesluit, tensy anders gereel.
Let asb. dat geen troeteldiere of rook toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Ons vra dat slegs betalende gaste die verblyf en swembad gebruik. Kontak asseblief die instansie vooraf indien u vriende of familie wil nooi om te kom kuier.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste en bure deur die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op 'n matige vlak te hou. Stil ure is van 22:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ons laat nie troeteldiere in die eenhede of enige plek op die eiendom toe nie.
Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie; gaste is welkom om buite die geboue te rook.
'n Wassery is een blok van die huis af geleë.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-eenheid op die grondvloer is stapafstand vanaf die see, met 'n lieflike uitsig oor die tuin en swembad. Franse deure maak oop na 'n privaat houtdek met buitemeubels en braaigeriewe. Die eenheid is aan die hoofhuis vas, maar het 'n privaat ingang.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed bestaande uit 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n hangkas. Die sitbank in die leefarea kan ook as 'n ekstra slaapplek vir een gas gebruik word.
Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan leef- en kombuisarea is toegerus met 'n 4-pits gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei, broodrooster en 'n koffiemasjien. Die leefarea het 'n knus kaggel vir koue dae. Alhoewel daar geen TV by Storyhouse is nie, is WiFi gratis beskikbaar.
Parkeerplek vir voertuie of sleepwaens is beskikbaar op die sypaadjie.
Let asseblief daarop dat Storyhouse geen troeteldiere akkommodeer nie.
Aangesien ons erf klein is, vra ons dat slegs betalende gaste die akkommodasie en swembad gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Ons vra dat slegs betalende gaste die verblyf en swembad gebruik. Kontak asseblief die instansie vooraf indien u vriende of familie wil nooi om te kom kuier.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste en bure deur die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op 'n matige vlak te hou. Stil ure is van 22:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ons laat nie troeteldiere in die eenhede of enige plek op die eiendom toe nie.
Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie; gaste is welkom om buite die geboue te rook.
'n Wassery is een blok van die huis af geleë.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Skye-Sternenlicht B&B-suite is die enigste slaapkamer op die tweede verdieping, en word met trappe binne die hoofhuis bereik.
Dit bied 'n 180-grade uitsig oor die see en gedeelte van Kommetjie. Vanaf die onderdak stoepie, kan 'n mens Chapmans Piek en Houtbaai in die verte sien.
Die en suite slaapkamer het 'n koningingrootte bed, stort, toilet, wasbak en warm handdoekreling.
Daar is gratis WiFi, lugversorging, 'n koffie-en-teehoekie met 'n ketel, koffiemasjien en kroegyskassie.
'n Storyhouse-ontbyt kan op 'n skinkbord in die kamer bedien word en is by die prys ingesluit, tensy anders gereel. .
Let asb. dat geen troeteldiere of rook toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Ons vra dat slegs betalende gaste die verblyf en swembad gebruik. Kontak asseblief die instansie vooraf indien u vriende of familie wil nooi om te kom kuier.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste en bure deur die volume van musiek, gesprekke en enige media gedurende die dag op 'n matige vlak te hou. Stil ure is van 22:00 tot 09:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ons laat nie troeteldiere in die eenhede of enige plek op die eiendom toe nie.
Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie; gaste is welkom om buite die geboue te rook.
'n Wassery is een blok van die huis af geleë.
Gratis parkering is op die sypaadjie beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Arum Avenue, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang