Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Straebe Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 2 resensies vir Straebe Stay
Netheid
2.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.0/5
Quentin F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Quentin F
Enkelreisiger

Noodgedwonge aanvaarbaar maar sal nie daar bly as ek ander keuse het nie.

Dit is nie 'n baie lekker plek nie. Die warm water het nie gewerk nie en die bure was lawaaierig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leani D
Enkelreisiger

Ek het oornag in Bloemfontein na 9 ure alleen op die pad. Ek moes die volgende dag nog 2 ure ry. Ek het laat in die aand aangekom. Ek het die plek met Google Maps gekry maar daar was geen naam buitekant sigbaar nie.

Ek sal dit aanbeveel vir jonger gaste as ek (49). Indien jy jou eie voertuig het gaan jy mooi moet mik om by die agterste parkering uit te kom. Jy gaan sukkel met 'n sleepwa aan. Die ontvangs was baie vriendelik, maar dit was 'n pap, goor matras en die stort was baie vuil. Ek het besluit om eerder nie te stort nie. Die kamertjie was uiters beknop en die deur en yskasdeur het oopmaakplek moes deel. Die water by die wasbak was lekker warm en daar was ophangplek vir 'n handdoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R498
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R498
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R498
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bruyn-straat 12, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47bdd7a7181b93f1d39c9288390674702538596f806941b04abe8bed01ebc5e563e9b056d218d0f4f464343a22878365de21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R498 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 12 De Bruyn Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.122125405863 26.171372723313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem